SAQA All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source.
SOUTH AFRICAN QUALIFICATIONS AUTHORITY 
REGISTERED QUALIFICATION: 

Master of Consumer Sciences 
SAQA QUAL ID QUALIFICATION TITLE
72802  Master of Consumer Sciences 
ORIGINATOR
North West University 
PRIMARY OR DELEGATED QUALITY ASSURANCE FUNCTIONARY NQF SUB-FRAMEWORK
CHE - Council on Higher Education  HEQSF - Higher Education Qualifications Sub-framework 
QUALIFICATION TYPE FIELD SUBFIELD
Master's Degree  Field 11 - Services  Consumer Services 
ABET BAND MINIMUM CREDITS PRE-2009 NQF LEVEL NQF LEVEL QUAL CLASS
Undefined  180  Level 8 and above  NQF Level 09  Regular-Provider-ELOAC 
REGISTRATION STATUS SAQA DECISION NUMBER REGISTRATION START DATE REGISTRATION END DATE
Registered-data under construction  EXCO 0324/24  2024-07-01  2027-06-30 
LAST DATE FOR ENROLMENT LAST DATE FOR ACHIEVEMENT
2028-06-30   2031-06-30  

Registered-data under construction

The qualification content is currently being updated for the qualifications with the status “Registered-data under construction” or showing “DETAILS UNDER CONSTRUCTION” to ensure compliance with SAQA’S Policy and Criteria for the registration of qualifications and part-qualifications on the National Qualifications Framework (NQF) (As amended, 2022). These qualifications are re-registered until 30 June 2027 and can legitimately be offered by the institutions to which they are registered.

 

In all of the tables in this document, both the pre-2009 NQF Level and the NQF Level is shown. In the text (purpose statements, qualification rules, etc), any references to NQF Levels are to the pre-2009 levels unless specifically stated otherwise.  

PURPOSE AND RATIONALE OF THE QUALIFICATION 
  • Die eerste doel van die kwalifikasie is om studente wat reeds oor `n honneursgraad of gelykwaardige erkende kwalifikasie beskik, toe te rus met kennis en toepasbare asook navorsingsvaardighede wat hulle in staat sal stel om waarde toe te voeg aan navorsingsaktiwiteite.
  • Die tweede doel is om die land te voorsien van wetenskaplikes wat `n beroep in een van die bogenoemde leerareas kan beoefen deur teoriekennis, praktiese vaardighede en navorsingsvaardighede toe te pas, asook probleme kan identifiseer, analiseer en oplos ter verbetering van die land en sy mense. 

  • LEARNING ASSUMED TO BE IN PLACE AND RECOGNITION OF PRIOR LEARNING 
    `n Honneurs-Baccalaureus Huishoudkunde / Verbruikerswetenskappe graad, of die status van `n toepaslike graad soos deur die senaat van die Universiteit verleen op grond van kennis en vaardighede opgedoen deur vorige leer en werkservaring. 

    RECOGNISE PREVIOUS LEARNING? 

    EXIT LEVEL OUTCOMES 
    Uittreevlakuitkomste

    Aan die einde van die studie is die student in staat om ten opsigte van die gekose gefokusde stroom in Verbruikerswetenskappe:
  • geidentifiseerde verbruikersprobleme te ondersoek en aan die hand van navorsing, innoverende oplossings aan die hand te doen;
  • opleidingsprogramme te ontwikkel waarin basiese kennis in die gefokusde stroom aangewend kan word om bogenoemde probleme aan te spreek en sodoende die lewenskwaliteit van individue en gesinne te verbeter;
  • kommunikasiestrukture te ontwerp waardeur bogenoemde lewens-vaardighede aan individue en gesinne gekommunikeer en geimplementeer kan word;
  • as intra- en entrepreneur op te tree en ook hierdie vaardighede aan gemeenskappe te leer;
  • in groepsverband leiding te neem as bestuurder en koordineerder van aktiwiteite in die gemeenskap,
  • multi-dissipliner en kultuursensitief op te tree, te streef na diensbaarheid en meelewendheid in gemeenskappe en ten alle tye die medemens, die skepping en gesag te respekteer. 

  • ASSOCIATED ASSESSMENT CRITERIA 
    Geassosieerde assesseringskriteria

    Die bereiking van uittreevlakuitkomstes sal deurlopend getoets word aan die hand van referate, insigtoetse, projekbeplannings en -voorleggings, voordragte in studiegroepverband en verslae oor geimplimenteerde opvoedings- en ontwikkelingsprogramme.


    Geintegreerde assessering

    Om te verseker dat die uitkoms van die kwalifikasie bereik is, sal
  • Geskrewe en / of mondelinge eindeksamens oor teorievakkennis, probleem oplossingsvaardighede en eksperimentele vermoens afgeneem en geevalueer word. Vrae wat insig, kreatiwiteit, kritiese denke en verantwoordlikheid teenoor die leerarea toets, sal prioriteit geniet.
  • Die verhandeling of skripsie wat ingedien word, sal intern en ekstern geeksamineer word. Die verhandeling of skripsie moet verband hou met die opleiding van `n kandidaat as spesialis in die vak en die kandidaat moet die vermoe om wetenskaplike navorsing te doen en te beskryf, demonstreer. Die verhandeling is meer omvangryk as die skripsie. 

  • ARTICULATION OPTIONS 
    Horisontale artikulasie
  • `n Honneurs Baccalaureus Verbruikerswetenskappe graad wat deur SAKO geakkrediteer is en aan `n universiteit verwerf is, sal toegang tot hierdie graad verleen.
  • Kwalifikasies gelykwaardig aan bogenoemde Honneurs Baccalaureus Verbruikerswetenskappe graad wat aan ander tersiere opleidingsinstansies verwerf is en wat op grond van verworwe kennis, vaardighede en ervaring deur die senaat goedgekeur is, sal ook toegang tot hierdie graad verleen.
  • Krediete sal verleen word vir modules van ander fakulteite en inrigtings, op voorwaarde dat die uitkoms- en totale kredietvereistes vir hierdie program in geheel nagekom word.


    Vertikale artikulasie
  • Met die kennis, vaardighede en ervaring wat die leerder met die bereiking van hierdie kwalifikasie opgedoen het, sal die leerder in staat wees om met verdere leer voort te gaan in verskeie spesialisasiegebiede aan tersiere en ander inrigtings. Die leerder sal ook direk toegang he tot verdere leer vir die doktorsgraad. 

  • MODERATION OPTIONS 
  • Vir elke formele finale eksamen word een of meer interne eksaminator(e) en een of meer interne moderator(e) deur die fakulteitsraad van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe benoem.
  • Vir M-verhandelinge en skripsies benoem die Fakulteitsraad en Senaat van die PU vir CHO een of meer interne eksaminator(e) en een of meer eksterne moderator(e). Eksterne eksaminatore word op grond van besondere kundigheid benoem. Vir elke eksaminator wat met die studieleiding van die kandidaat behulpsaam was, word `n eksaminator wat nie aldus betrokke was nie, benoem. Moderatore moet minstens oor `n Magistergraad en verkieslik oor `n Doktorsgraad beskik. 

  • CRITERIA FOR THE REGISTRATION OF ASSESSORS 
    Akademiese personeel van die PU vir CHO word op grond van hulle vakkundigheid sowel as assesseringskundigheid, wat deurlopend met behulp van eie verdere studie asook steundienste aan die universiteit opgegradeer word, as assessore benoem. Assessore sal minstens oor gelykwaardige kwalifikasies as die wat hulle assesseer, beskik. 

    REREGISTRATION HISTORY 
    As per the SAQA Board decision/s at that time, this qualification was Reregistered in 2006; 2009; 2012; 2015. 

    NOTES 
    (Tans nog geregistreer as Magister Huishoudkunde [Domestic Science]. Daar is reeds aansoek gedoen vir `n naamsverandering)

    Strome:
  • Voedsel
  • Gesinshulpbronbestuur
  • Kleding en Tekstielkunde
  • Verbruikerswetenskappe Algemeen 

  • LEARNING PROGRAMMES RECORDED AGAINST THIS QUALIFICATION: 
    When qualifications are replaced, some (but not all) of their learning programmes are moved to the replacement qualifications. If a learning programme appears to be missing from here, please check the replaced qualification.
     
    NONE 


    PROVIDERS CURRENTLY ACCREDITED TO OFFER THIS QUALIFICATION: 
    This information shows the current accreditations (i.e. those not past their accreditation end dates), and is the most complete record available to SAQA as of today. Some Primary or Delegated Quality Assurance Functionaries have a lag in their recording systems for provider accreditation, in turn leading to a lag in notifying SAQA of all the providers that they have accredited to offer qualifications and unit standards, as well as any extensions to accreditation end dates. The relevant Primary or Delegated Quality Assurance Functionary should be notified if a record appears to be missing from here.
     
    1. North West University 



    All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source.