SAQA All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source.
SOUTH AFRICAN QUALIFICATIONS AUTHORITY 
REGISTERED QUALIFICATION: 

Bachelor of Music 
SAQA QUAL ID QUALIFICATION TITLE
72781  Bachelor of Music 
ORIGINATOR
North West University 
PRIMARY OR DELEGATED QUALITY ASSURANCE FUNCTIONARY NQF SUB-FRAMEWORK
CHE - Council on Higher Education  HEQSF - Higher Education Qualifications Sub-framework 
QUALIFICATION TYPE FIELD SUBFIELD
National First Degree  Field 02 - Culture and Arts  Music 
ABET BAND MINIMUM CREDITS PRE-2009 NQF LEVEL NQF LEVEL QUAL CLASS
Undefined  480  Level 7  NQF Level 08  Regular-Provider-ELOAC 
REGISTRATION STATUS SAQA DECISION NUMBER REGISTRATION START DATE REGISTRATION END DATE
Registered-data under construction  EXCO 0324/24  2024-07-01  2027-06-30 
LAST DATE FOR ENROLMENT LAST DATE FOR ACHIEVEMENT
2028-06-30   2033-06-30  

Registered-data under construction

The qualification content is currently being updated for the qualifications with the status “Registered-data under construction” or showing “DETAILS UNDER CONSTRUCTION” to ensure compliance with SAQA’S Policy and Criteria for the registration of qualifications and part-qualifications on the National Qualifications Framework (NQF) (As amended, 2022). These qualifications are re-registered until 30 June 2027 and can legitimately be offered by the institutions to which they are registered.

 

In all of the tables in this document, both the pre-2009 NQF Level and the NQF Level is shown. In the text (purpose statements, qualification rules, etc), any references to NQF Levels are to the pre-2009 levels unless specifically stated otherwise.  

PURPOSE AND RATIONALE OF THE QUALIFICATION 
Die hoofdoel van die program is om studente toe te rus met graad- vlakkundigheid en toepasbare teoretiese en praktiese vaardighede in musiek sodat graduandi 'n waardevolle ekonomiese en sosiale bydrae tot die Suid-Afrikaanse gemeenskap kan maak. 'n Verdere doel is om Suid-Afrika te voorsien van gegradueerdes wat oor bree teoretiese kundigheid en praktiese vaardighede in verskeie dissiplines van musiek beskik, met spesialisring in een of twee erkende kerndissiplines. 

LEARNING ASSUMED TO BE IN PLACE AND RECOGNITION OF PRIOR LEARNING 
Benewens die formele vereistes vir toelating tot die universiteit (matrikulasievrystelling), geld ook die volgende spesifieke vereistes:
  • UNISA Graad VII op praktiese vlak en UNISA Graad V op teoretiese vlak; of
  • Musiek as matriekvlak (HG of SG) met minstens 60 % geslaag; of
  • 'n Ander gelykwaardige standaard in musiek; en
  • 'n Praktiese oudisie en teoretiese toelatingstoets. 

  • RECOGNISE PREVIOUS LEARNING? 

    EXIT LEVEL OUTCOMES 
    1. Algemene uittreevlakuitkomste

    Aan die einde van die studie is die graduandus in staat om binne sy/haar spesialiseringsveld basiese kennis en beginsels ten opsigte van musiekstudie en -beoefening toe te pas, en mondelings en skriftelik effektief daaroor te kan kommunikeer.

    2. Spesifieke uittreevlakuitkomste

    2.1 Kennis

    2.2 Aan die einde van die studie is die graduandus in staat om basiese kennis, tegnieke en beginsels van musiek toe te pas, insluitend kennis van en insig in begrippe, strukture, prosedures, teoriee, beginsels, navorsingsmetodes, en die verwantskappe en interafhanklike verhoudings tussen die verskillende musikale dissiplines.

    2.3 Vaardighede

    2.4 Die graduandus sal in staat wees om: krities en kreatief probleme op te los; as entrepreneur te kan optree; in ; groep te funksioneer en as leier kan optree (ook binne die gemeenskap); kennis selfstandig te kan verwerf, analiseer, integreer, evalueer en toepas, kennis wetenskaplik te kan kommunikeer; op beperkte skaal navorsing te kan doen.

    2.5 Waardes, houdings en gesindhede

    2.6 Die studente sal vanuit 'n gefundeerde perspektief die medemens, die skepping en gesag kan respekteer; prinsipieel oor die rol en belangrikheid van musiek te kan dink, oor intergriteit, deursettingsvermoe en noukeuringheid beskik; bewus wees van die noodsaaklikheid om voortdurend sy/haar kennis ten opsigte van musiekstudie en -beoefening uit te brei. 

    ASSOCIATED ASSESSMENT CRITERIA 
    Geintegreerde evaluering van die bereiking van hierdie uitkomste sal geskied by wyse van individuele en groepsopdragte, individuele en groepsgesprekke in klasverband, geskrewe klastoetse en middel- en eindeksamens oor teoretiese vakkennis, praktiese demonstrasies, voordragte en eksamens. 

    ARTICULATION OPTIONS 
    Met die suksesvolle voltooiing van die B.MUS.-program sal die graduandus direk toegang he tot die meestersgraad in die spesialisrigting (ook by ander tersiere inrigtings). Na voltooiing van die eerste twee jaar van die program, kan die student uittree met 'n diploma. Na voltooiing van die eerste drie jaar van die program, kan die student uittree met 'n B.A.(Mus.)-graad. 

    MODERATION OPTIONS 
  • Vir elke formele eksamen in die program word een of meer interne eksaminator en een of meer interne moderator deur die fakulteitsraad van die Fakulteit Lettere & Wysbegeerte benoem.
  • Die modules op die vierde vlak (uitsluitend praktiese modules) word elke derde jaar ekstern emodereer deur vakgenote aan ander binnelandse inrigtings, soos benoem deur die fakulteitsraad van die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte.
  • Die praktiese modules op die vierde vlak word elke jaar ekstern gemedereer deur vakgenote aan ander binnelandse inrigtings, soos benoem deur die fakulteitsraad van die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte. 

  • CRITERIA FOR THE REGISTRATION OF ASSESSORS 
    Akademiese personeel van die PU vir CHO word as assessors benoem op grond van hulle kundigheid in een of meer van die betrokke vakdissiplines, asook hulle assesseringskundigheid wat voortdurend met behulp van steundienste aan die universiteit verder opgeknap word. 

    REREGISTRATION HISTORY 
    As per the SAQA Board decision/s at that time, this qualification was Reregistered in 2006; 2009; 2012; 2015. 

    LEARNING PROGRAMMES RECORDED AGAINST THIS QUALIFICATION: 
    When qualifications are replaced, some (but not all) of their learning programmes are moved to the replacement qualifications. If a learning programme appears to be missing from here, please check the replaced qualification.
     
    NONE 


    PROVIDERS CURRENTLY ACCREDITED TO OFFER THIS QUALIFICATION: 
    This information shows the current accreditations (i.e. those not past their accreditation end dates), and is the most complete record available to SAQA as of today. Some Primary or Delegated Quality Assurance Functionaries have a lag in their recording systems for provider accreditation, in turn leading to a lag in notifying SAQA of all the providers that they have accredited to offer qualifications and unit standards, as well as any extensions to accreditation end dates. The relevant Primary or Delegated Quality Assurance Functionary should be notified if a record appears to be missing from here.
     
    1. North West University 



    All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source.