SAQA All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source.
SOUTH AFRICAN QUALIFICATIONS AUTHORITY 
REGISTERED QUALIFICATION: 

Bachelor of Arts in Graphic Design 
SAQA QUAL ID QUALIFICATION TITLE
72771  Bachelor of Arts in Graphic Design 
ORIGINATOR
North West University 
PRIMARY OR DELEGATED QUALITY ASSURANCE FUNCTIONARY NQF SUB-FRAMEWORK
CHE - Council on Higher Education  HEQSF - Higher Education Qualifications Sub-framework 
QUALIFICATION TYPE FIELD SUBFIELD
National First Degree(Min 480)  Field 02 - Culture and Arts  Design Studies 
ABET BAND MINIMUM CREDITS PRE-2009 NQF LEVEL NQF LEVEL QUAL CLASS
Undefined  480  Level 7  NQF Level 08  Regular-Provider-ELOAC 
REGISTRATION STATUS SAQA DECISION NUMBER REGISTRATION START DATE REGISTRATION END DATE
Registered-data under construction  EXCO 0324/24  2024-07-01  2027-06-30 
LAST DATE FOR ENROLMENT LAST DATE FOR ACHIEVEMENT
2028-06-30   2034-06-30  

Registered-data under construction

The qualification content is currently being updated for the qualifications with the status “Registered-data under construction” or showing “DETAILS UNDER CONSTRUCTION” to ensure compliance with SAQA’S Policy and Criteria for the registration of qualifications and part-qualifications on the National Qualifications Framework (NQF) (As amended, 2022). These qualifications are re-registered until 30 June 2027 and can legitimately be offered by the institutions to which they are registered.

 

In all of the tables in this document, both the pre-2009 NQF Level and the NQF Level is shown. In the text (purpose statements, qualification rules, etc), any references to NQF Levels are to the pre-2009 levels unless specifically stated otherwise.  

PURPOSE AND RATIONALE OF THE QUALIFICATION 
Die hoofdoel van die kwalifikasie is om grafiese ontwerpkunstenaars op te lei wat in staat is om hulle verworwe vaardighede na behore te gebruik binne die veld van professionele grafiese ontwerpkuns. Die kwalifikasie is gefokus om opleiding van hoe gehalte te lewer vir die snelgroeiende ontwerpbedryf in Suid-Afrika. 

LEARNING ASSUMED TO BE IN PLACE AND RECOGNITION OF PRIOR LEARNING 
Toelatingsvereiste: Geendosseerde matrikulasiesertifikaat, met P-telling van 14.

Die Fakulteit sal alle ander aansoeke op meriete oorweeg. 

RECOGNISE PREVIOUS LEARNING? 

EXIT LEVEL OUTCOMES 
By voltooiing van die BA (Grafiese Ontwerp) moet leerders kan aantoon dat:

1. Hulle 'n algemene begrip het van die veld van grafiese ontwerp en illustrasiekuns, veral in die Suid-Afrikaanse konteks;

2. Hulle 'n vlak van kompetensie bereik het in die onafhanklike evaluering en
kritiese analise van die ontwerp en hulle kan uitspreek oor die vlak van suksesvolle bereiking van die doelwit;

3. Hulle vaardigheid ontwikkel het in die hantering van die ontwerper/klient verhouding en in staat is om professionele en strategiese besluite te neem;

4. Hulle vaardigheid ontwikkel het om met die meer tradisionele media sowel as met die jongste tegnologiese media te werk in die ontwerpproses;

5. Hulle vaardigheid ontwikkel het in die professionele hantering van keuses in gesprek met die klient en dat hulle sulke besluite rasioneel kan artikuleer;

6. Hulle vaardigheid ontwikkel het in die verstaan van die basiese reels van die korporatiewe wereld sodat hulle in die wereld kan werk en funksioneer;

7. Hulle 'n goeie begrip ontwikkel het vir die verstaan en evaluering van die estetiese dimensies van visuele produksie, en dat hulle 'n vlak van visuele geletterdheid bereik het.

8. Hulle bereid is om hulle te verbind tot lewenslange leer in die snel-veranderende omgewing van grafiese ontwerp;

9. En dat hulle hulle verbind tot die etiese en morele sake wat hulle sal teekom in hulle gekose veld. 

ASSOCIATED ASSESSMENT CRITERIA 
1. Feitelike kennis opgedoen is en insig verwerf is in die hantering van geselekteerde strukture, prosedures, modelle en teoriee binne die konteks van ontwerpkuns;

2. Die vermoe om probleemoplossend te werk nie in isolasie geskied nie

3. Hy/sy vaardigheid ontwikkel het in die kreatiewe oplossing van ontwerpkunstige probleme

4. Hy/sy selfbesturend kan wees;

5. Hy/sy die vermoe ontwikkel het om die hele ontwerpproses te hanteer;

6. Hy/sy die kommunikasievaardighede ontwikkel het om 'n eie iedntiteit as ontwerper te he.

7. Hy/sy die sensitiwiteit ontwikkel het om nie die omgewing negatief te beinvloed nie;

8. Hy/sy die sensitiwiteit ontwikkel het om in 'n multikulturele omgewing te funksioneer.


Formatiewe assessering:

Die volgende kontinue assessering word gedoen:

1. Gereelde projekvoorleggings
2. Korter toetse
3. Praktiese toetse
4. Klasvoorleggings van projekte


Summatiewe assessering:

1. Voorlegging van finale portfolio
2. Semestertoetse
3. Semestereksamens

Kwaliteitsversekering is deel van die oorkoepelende evaluering van die program, en sluit In:
  • Interne eksaminatore en moderatore
  • Externe eksaminatore van akademiese inrigtings en die bedryf 

  • ARTICULATION OPTIONS 
    Artikulasie met soortgelyke kwalifikasies is moontlik dwarsoor die hoer onderwyssektor.

    Die BA (Grafiese Ontwerp) kan lei tot die MA (Visuele Kuns) of 'n ander toepaslike nagraadse kwalifikasie. 

    MODERATION OPTIONS 
    Die Fakulteit wys in alle gevalle 'n moderator of moderatore aan vir elke komponent van hierdie program. 

    CRITERIA FOR THE REGISTRATION OF ASSESSORS 
    Slegs akademici wat aan die Universiteit of 'n Universiteit verbonde is en deur 'n Universiteit opgelei is mag as assessore aangewys word, met dien verstande dat 'n persoon uit die bedryf vir spesifieke praktiese aspekte deur die Fakulteit kan aangewys word.

    'n Minimum kwalifikasie van 'n Honneursgraad word vereis vir 'n assessor op die toegangsvlak. 

    REREGISTRATION HISTORY 
    As per the SAQA Board decision/s at that time, this qualification was Reregistered in 2006; 2009; 2012; 2015. 

    LEARNING PROGRAMMES RECORDED AGAINST THIS QUALIFICATION: 
    When qualifications are replaced, some (but not all) of their learning programmes are moved to the replacement qualifications. If a learning programme appears to be missing from here, please check the replaced qualification.
     
    NONE 


    PROVIDERS CURRENTLY ACCREDITED TO OFFER THIS QUALIFICATION: 
    This information shows the current accreditations (i.e. those not past their accreditation end dates), and is the most complete record available to SAQA as of today. Some Primary or Delegated Quality Assurance Functionaries have a lag in their recording systems for provider accreditation, in turn leading to a lag in notifying SAQA of all the providers that they have accredited to offer qualifications and unit standards, as well as any extensions to accreditation end dates. The relevant Primary or Delegated Quality Assurance Functionary should be notified if a record appears to be missing from here.
     
    1. North West University 



    All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source.