SAQA All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source.
SOUTH AFRICAN QUALIFICATIONS AUTHORITY 
REGISTERED QUALIFICATION THAT HAS PASSED THE END DATE: 

Doctor of Literature 
SAQA QUAL ID QUALIFICATION TITLE
72766  Doctor of Literature 
ORIGINATOR
North West University 
PRIMARY OR DELEGATED QUALITY ASSURANCE FUNCTIONARY NQF SUB-FRAMEWORK
CHE - Council on Higher Education  HEQSF - Higher Education Qualifications Sub-framework 
QUALIFICATION TYPE FIELD SUBFIELD
Doctoral Degree  Field 04 - Communication Studies and Language  Literature 
ABET BAND MINIMUM CREDITS PRE-2009 NQF LEVEL NQF LEVEL QUAL CLASS
Undefined  400  Level 8 and above  NQF Level 10  Regular-Provider-ELOAC 
REGISTRATION STATUS SAQA DECISION NUMBER REGISTRATION START DATE REGISTRATION END DATE
Passed the End Date -
Status was "Reregistered" 
EXCO 0417/23  2018-07-01  2018-12-31 
LAST DATE FOR ENROLMENT LAST DATE FOR ACHIEVEMENT
2019-12-31   2022-12-31  

In all of the tables in this document, both the pre-2009 NQF Level and the NQF Level is shown. In the text (purpose statements, qualification rules, etc), any references to NQF Levels are to the pre-2009 levels unless specifically stated otherwise.  

This qualification replaces: 
Qual ID Qualification Title Pre-2009 NQF Level NQF Level Min Credits Replacement Status
16856  Doctor of Literature  Level 8 and above  NQF Level 10  400  Complete 

PURPOSE AND RATIONALE OF THE QUALIFICATION 
Die doel van die kwalifikasie is om aan 'n leerder in 'n veld van die geesteswetenskappe (en meer spesifiek tale en kunste) die geleentheid te bied om akademiese erkenning op die hoogste vlak te ontvang vir intensiewe studie- en navorsingswerk oor 'n aanmerklike tydperk wat kulmineer in nuwe kennis van uitsonderlik hoe akademiese gehalte en wetenskaplikheid. 

LEARNING ASSUMED TO BE IN PLACE AND RECOGNITION OF PRIOR LEARNING 
Die leerder het reeds tien of meer jaar in 'n veld van die geeteswetenskappe voldoen aan die vereistes van die graad Philosophiae Doctor of 'n graad van gelyke status volgens die oordeel van die senaat, of in uitsonderlike gevalle soos deur die Fakulteitsraad Lettere en Wysbegeerte goedgekeur, minstens tien jaar aan die vereistes van 'n erkende baccalaureus-, honneurs- of meestersgraad. 

RECOGNISE PREVIOUS LEARNING? 
N 

EXIT LEVEL OUTCOMES 
Leerders sal hul vermoe moet demonstreer om 'n bepaalde bydrae van uitsonderlike hoe gehalte oor 'n aanmerklike tydsverloop te maak tot die ontwikkeling van nuwe kennis en vaardighede van die veld van spesialisasie. Dit kan insluit 'n reeks gepubliseerde navorsingsartikels van besondere impak in wetenskaplike tydskrifte van erkende hoe gehalte, wat saam met nuwe navorsingsresultate in 'n eenheid saamgevoeg is, 'n gepubliseerde of ongepubliseerde boek, ontwerp of tegniese uiteensetting, model of formule wat volgens die oordeel van die eksaminatore 'n uitsonderlike bydrae tot wetenskaplike kennis maak, ens. 

ASSOCIATED ASSESSMENT CRITERIA 
Meer spesifiek:
  • Die studie- en navorsingswerk van die leerder wat vir eksaminering aangebied word, moet getuig van nuwe kennis van uitsonderlike hoe akademiese gehalte en wetenskaplikheid in 'n gespesialiseerde geesteswetenskaplike dissipline, of op interdissiplinere vlak.
  • Hierdie nuwe kennis moet voortspruit uit volgehoue, intensiewe studie vir 'n aanmerklike tydperk.
  • Die studie- en navorsingswerk moet bewys lewer van besondere akademiese rypheid, leierskap, en gevorderde insig en kundigheid ten opsigte van die spesifieke studieterrein.
  • Die studie- en navorsingswerk moet 'n besondere bydrae tot gevorderde nuwe en oorspronklike kennis ten opsigte van die studieterrein verteenwoordig, in 'n veel groter mate as die uitkomste wat van die kwalifikasie Philosophiae Doctor verwag word.


    Geintegreerde assessering

    Geintegreerde assessering om te verseker dat die doel van die kwalifikasie
    bereik word, sal kontinu geskied. Dit sal insluit:
  • By die registrasie van 'n gemotiveerde aansoek deur die leerder beoordeel die direkteur van die betrokke navorsingsfokusarea en die betrokke dekaan
    die potensiaal van die voorlegging ter bereiking van die doel en uitkomste van die program.
  • Deurlopende advies, leiding en evaluering deur die adviseurs (kyk "Kriteria vir die registrasie van assessors, en modereringsopsies") van die gedane en/of aanvulllende studie- en navorsingswerk en die proses van samestelling van die finale verslag in die vorm van 'n bundel, boek, proefskrif, ontwerp (gepubliseerd of ongepubliseerd).
  • Finale assessering van die verslag deur 'n paneel van interne en eksterne eksaminatore. 

  • MODERATION OPTIONS 
    Vir die finale assessering van die voltooide voorlegging word interne eksaminatore uit die akademiese personeel van die Universiteit benoem op grond van hulle kundigheid in die spesialisgebied, en, eweneens op grond van besondere kundigheid, eksterne eksaminatore van ander plaaslike of oorsese tersiere inrigtings, navorsingsinstansies, ens.

    Hierdie benoemings word deur die senaat op advies van die betrokke Fakulteitsraad gedoen. 

    CRITERIA FOR THE REGISTRATION OF ASSESSORS 
    Adviseurs word vir die begeleiding van die leerder benoem uit akademiese personeel van die Universiteit en/of ander tersiere inrigtings, die private en/of openbare sektor, op grond van hulle besondere kundigheid in een of meer van die betrokke vakdissiplines. Soos in "Geintegreerde assessering" gemeld, is hierdie persone betrokke by kontinue assessering van die studie. 

    REREGISTRATION HISTORY 
    As per the SAQA Board decision/s at that time, this qualification was Reregistered in 2006; 2009; 2012; 2015. 

    NOTES 
    Hierdie is 'n besondere doktorsgraad en kan toegeken word in die volgende dissiplines: Afrikaans en Nederlands, Duits, Engels, Grieks, Latyn, Semitiese Tale, Tswana en Zoeloe. 

    LEARNING PROGRAMMES RECORDED AGAINST THIS QUALIFICATION: 
    When qualifications are replaced, some (but not all) of their learning programmes are moved to the replacement qualifications. If a learning programme appears to be missing from here, please check the replaced qualification.
     
    NONE 


    PROVIDERS CURRENTLY ACCREDITED TO OFFER THIS QUALIFICATION: 
    This information shows the current accreditations (i.e. those not past their accreditation end dates), and is the most complete record available to SAQA as of today. Some Primary or Delegated Quality Assurance Functionaries have a lag in their recording systems for provider accreditation, in turn leading to a lag in notifying SAQA of all the providers that they have accredited to offer qualifications and unit standards, as well as any extensions to accreditation end dates. The relevant Primary or Delegated Quality Assurance Functionary should be notified if a record appears to be missing from here.
     
    1. North West University 



    All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source.