|
All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source. |
| SOUTH AFRICAN QUALIFICATIONS AUTHORITY |
| REGISTERED QUALIFICATION THAT HAS PASSED THE END DATE: |
| Bachelor of Science Honours |
| SAQA QUAL ID | QUALIFICATION TITLE | |||
| 72762 | Bachelor of Science Honours | |||
| ORIGINATOR | ||||
| North West University | ||||
| PRIMARY OR DELEGATED QUALITY ASSURANCE FUNCTIONARY | NQF SUB-FRAMEWORK | |||
| CHE - Council on Higher Education | HEQSF - Higher Education Qualifications Sub-framework | |||
| QUALIFICATION TYPE | FIELD | SUBFIELD | ||
| Honours Degree | Field 10 - Physical, Mathematical, Computer and Life Sciences | Life Sciences | ||
| ABET BAND | MINIMUM CREDITS | PRE-2009 NQF LEVEL | NQF LEVEL | QUAL CLASS |
| Undefined | 128 | Level 7 | NQF Level 08 | Regular-Provider-ELOAC |
| REGISTRATION STATUS | SAQA DECISION NUMBER | REGISTRATION START DATE | REGISTRATION END DATE | |
|
Passed the End Date - Status was "Reregistered" |
SAQA 10105/14 | 2015-07-01 | 2016-10-20 | |
| LAST DATE FOR ENROLMENT | LAST DATE FOR ACHIEVEMENT | |||
| 2017-10-20 | 2020-10-20 | |||
| In all of the tables in this document, both the pre-2009 NQF Level and the NQF Level is shown. In the text (purpose statements, qualification rules, etc), any references to NQF Levels are to the pre-2009 levels unless specifically stated otherwise. |
This qualification replaces: |
| Qual ID | Qualification Title | Pre-2009 NQF Level | NQF Level | Min Credits | Replacement Status |
| 19400 | Bachelor of Science Honours | Level 7 | NQF Level 08 | 128 | Complete |
This qualification is replaced by: |
| Qual ID | Qualification Title | Pre-2009 NQF Level | NQF Level | Min Credits | Replacement Status |
| 100826 | Bachelor of Science Honours in Geography | Not Applicable | NQF Level 08 | 120 | Complete |
| 100873 | Bachelor of Science Honours in Land Management | Not Applicable | NQF Level 08 | 120 | Complete |
| 100874 | Bachelor of Science Honours in Statistics | Not Applicable | NQF Level 08 | 120 | Complete |
| 100875 | Bachelor of Science Honours in Mathematics | Not Applicable | NQF Level 08 | 120 | Complete |
| 100876 | Bachelor of Science Honours in Physics | Not Applicable | NQF Level 08 | 120 | Complete |
| 100877 | Bachelor of Science Honours in Computer Science and Information Technology | Not Applicable | NQF Level 08 | 120 | Complete |
| 100878 | Bachelor of Science Honours in Computer Science | Not Applicable | NQF Level 08 | 128 | Complete |
| 100879 | Bachelor of Science Honours in Applied Mathematics | Not Applicable | NQF Level 08 | 120 | Complete |
| 100880 | Bachelor of Science Honours in Biology | Not Applicable | NQF Level 08 | 128 | Complete |
| 100881 | Bachelor of Science Honours in Microbiology | Not Applicable | NQF Level 08 | 120 | Complete |
| 100882 | Bachelor of Science Honours in Applied Radiation Science | Not Applicable | NQF Level 08 | 120 | Complete |
| 100941 | Bachelor of Health Sciences Honours in Biokinetics | Not Applicable | NQF Level 08 | 120 | Complete |
| 100943 | Bachelor of Health Sciences Honours in Human Movement Sciences | Not Applicable | NQF Level 08 | 120 | Complete |
| PURPOSE AND RATIONALE OF THE QUALIFICATION |
| LEARNING ASSUMED TO BE IN PLACE AND RECOGNITION OF PRIOR LEARNING |
| Die leerder beskik oor 'n gepaste baccalaureusgraad, of die status van 'n baccalaureusgraad soos deur die senaat van die Universiteit verleen op grond van kennis en vaardighede opgedoen deur vorige leer en werkservaring. |
| RECOGNISE PREVIOUS LEARNING? |
| Y |
| EXIT LEVEL OUTCOMES |
| a. Uittreevlakuitkomste:
Die uitkomste soos beskryf by die eerste algemeen-vormende Baccalaureus Scientiae word steeds by hierdie Honneurs Baccalaureus Scientiae nagestreef, met toespitsing op 'n besondere dissipline of enkele dissiplines uit die natuur- en gesondheidswetenskappe. Aan die einde van hierdie honneursstudie sal die kennis, vaardighede, waardes en houdings waaroor die leerder reeds beskik, verder afgerond wees, met meer klem op gepaardgaande navorsingsvaardighede. Natuurwetenskaplike (insluitend wiskundige en rekenaarkundige) en tegnologiese probleem oplossing: Aan die einde van die studie is die graduandus in staat om sekere konvergente en divergente probleme in die betrokke dissipline uit die natuurwetenskaplike, gesondheidswetenskaplike en tegnologiese veld te identifiseer, te evalueer, en kreatief en innoverend op te los. Toepassing van fundamentele en spesialis-kennis: Aan die einde van die studie is die graduandus in staat om basiese kennis en tegnieke van die natuurwetenskap en die inligtingstegnologie te integreer om menslike verskynsels en verskynsels in die natuur te kan ondersoek en gepaardgaande probleme te kan oplos. Dit sluit die volgende in: - formele analise en modellering van menslike aktiwiteite en natuur-verskynsels, -stelsels en -probleme; - kommunikering van teoriee, konsepte en idees; - beredenering en konseptualisering van menslike aktiwiteite en natuurverskynsels, -stelsels en -probleme; - hantering van onsekerhede en risiko's deur gebruik van statistiese beginsels en metodes; - rekenaarvaardigheid en inligtingstegnologie. - oop bedryfs- en samelewingsprobleme te identifiseer en op te los; - toepassings te identifiseer en aan te wend; - oor dissiplinegrense heen met gemeenskaplike fundamentele kundigheid te werk. Ondersoeke. eksperimentering en data-analise: Aan die einde van die studie is die graduandus in staat om gebruikmaking van wetenskaplike modelleringstegnieke; Die graduandus sal beskik oor beperkte kennis van die fundamentele navorsingsmetodologie van die besondere dissipline. Wetenskaplike metodes. vaardighede en inligtingstegnologie Aan die einde van die studie is die graduandus in staat om - evaluering van die toepaslikheid en beperkings van die packet, - korrekte toepassing en werking van die packet, - kritiese evaluering van die eindproduk deur die pakket gelewer; Professionele en algemene kommunikasie Aan die einde van die studie is die graduandus in staat om: Impak van natuurwetenskaplike en gesondheidswetenskaplike aktiwiteit op die gemeenskap en die omgewing. Die graduandus is krities bewus van aktiwiteit (veral die van die besondere dissipline) op die gemeenskap en die omgewing; - die impak van tegnologie op die gemeenskap, en - die persoonlike, sosiale, en kulturele waardes en verwagtinge van diegene wat deur wetenskaplike aktiwiteite geraak word, in ag te neem. Span- en multidissiplinere werk Aan die einde van die studie is die graduandus in staat om effektief as individu, in spanne en in multi-dissiplinere omgewings te werk en leiers- en ander kritiese funksies te verrig. Lewenslange leer Die graduandus verstaan die noodsaaklikheid om voortgesette bekwaamheid te verseker en om aan die voorpunt van die jongste tegnologie en tegnieke te bly, en is in staat om in lewenslange leer deur goed-ontwikkelde leervaardighede betrokke te bly. Professionele etiek en praktvk Die graduandus is krities bewus van die noodsaaklikheid om professioneel en eties op te tree en om verantwoordelikheid binne eie beperkings en vaardighede te aanvaar, en is in staat om oordele te vel in verhouding tot kennis en ervaring. b. Kritieke uitkomste en geassosieerde evalueringskriteria: Die kritieke uitkomste van die program is in die uittreevlak-uitkomste geintegreer, en word volledigheidshalwe weer hier saamgevat. Aan die einde van sy studie sal die student oor die volgende beskik: Kennis Vaardighede Die student sal bemagtig wees om Waardes. houdings en gesindhede Die student sal, vanuit 'n gefundeerde perspektief, |
| ASSOCIATED ASSESSMENT CRITERIA |
| Geassosieerde assesseringskriteria:
Die maatstawwe vir die bepaling van bereiking van die uitkomste en wyses waarop dit toegepas word, is soos volg: Die kriteria vir die uitkomste ten opsigte van waardes, houdings en gesindhede is geintegreer in die beskrywing van die uitkomste hierbo, en die assessering geskeid geintegreerd soos beskryf in "Geintegreerde Assessering" hierna. Geintegreerde assessering Geintegreerde assessering om te verseker dat die doel van die kwalifikasie bereik word, sal geskied by wyse van 'n verskeidenheid van strategiee: Formatiewe assesserings Summatiewe assesserings |
| ARTICULATION OPTIONS |
| MODERATION OPTIONS |
| Vir elke formele eksamen in die program word een of meer interne eksaminator en een of meer interne moderator deur die fakulteitsrade van die Fakulteit Natuurwetenskappe en die Fakulteit Gesondheidswetenskappe benoem. |
| CRITERIA FOR THE REGISTRATION OF ASSESSORS |
| Akademiese personeel van die Universiteit word as assessors benoem op grond van hulle kundigheid in een of meer van die betrokke vakdissiplines, asook hulle asseseringskundigheid wat voortdurend met behulp van steundienste aan die Universiteit verder opgeknap word. |
REREGISTRATION HISTORY |
| As per the SAQA Board decision/s at that time, this qualification was Reregistered in 2006; 2009; 2012; 2015. |
| LEARNING PROGRAMMES RECORDED AGAINST THIS QUALIFICATION: |
| When qualifications are replaced, some (but not all) of their learning programmes are moved to the replacement qualifications. If a learning programme appears to be missing from here, please check the replaced qualification. |
| NONE |
| PROVIDERS CURRENTLY ACCREDITED TO OFFER THIS QUALIFICATION: |
| This information shows the current accreditations (i.e. those not past their accreditation end dates), and is the most complete record available to SAQA as of today. Some Primary or Delegated Quality Assurance Functionaries have a lag in their recording systems for provider accreditation, in turn leading to a lag in notifying SAQA of all the providers that they have accredited to offer qualifications and unit standards, as well as any extensions to accreditation end dates. The relevant Primary or Delegated Quality Assurance Functionary should be notified if a record appears to be missing from here. |
| 1. | North West University |
| All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source. |