SAQA All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source.
SOUTH AFRICAN QUALIFICATIONS AUTHORITY 
REGISTERED QUALIFICATION: 

Bachelor of Arts Honours 
SAQA QUAL ID QUALIFICATION TITLE
72755  Bachelor of Arts Honours 
ORIGINATOR
North West University 
PRIMARY OR DELEGATED QUALITY ASSURANCE FUNCTIONARY NQF SUB-FRAMEWORK
CHE - Council on Higher Education  HEQSF - Higher Education Qualifications Sub-framework 
QUALIFICATION TYPE FIELD SUBFIELD
Honours Degree  Field 04 - Communication Studies and Language  Literature 
ABET BAND MINIMUM CREDITS PRE-2009 NQF LEVEL NQF LEVEL QUAL CLASS
Undefined  128  Level 7  NQF Level 08  Regular-Provider-ELOAC 
REGISTRATION STATUS SAQA DECISION NUMBER REGISTRATION START DATE REGISTRATION END DATE
Registered-data under construction  EXCO 0324/24  2024-07-01  2027-06-30 
LAST DATE FOR ENROLMENT LAST DATE FOR ACHIEVEMENT
2028-06-30   2031-06-30  

Registered-data under construction

The qualification content is currently being updated for the qualifications with the status “Registered-data under construction” or showing “DETAILS UNDER CONSTRUCTION” to ensure compliance with SAQA’S Policy and Criteria for the registration of qualifications and part-qualifications on the National Qualifications Framework (NQF) (As amended, 2022). These qualifications are re-registered until 30 June 2027 and can legitimately be offered by the institutions to which they are registered.

 

In all of the tables in this document, both the pre-2009 NQF Level and the NQF Level is shown. In the text (purpose statements, qualification rules, etc), any references to NQF Levels are to the pre-2009 levels unless specifically stated otherwise.  

PURPOSE AND RATIONALE OF THE QUALIFICATION 
This qualification includes the various specialisations. Please refer to "Notes" for details on the specialisations.

Die programdoel is om verdere maar meer gefokusde algemeen-vormende opleiding te verskaf in 'n verskeidenheid van velde waarvoor aanvoorwerk gedoen is in die BA-graad.

Daar word gepoog om in hierdie program studente op te lei om toegang te verkry tot verdere nagraadse studie (veral die verskillende MA-programme en onderwys- en ander kwalifikasies). 

LEARNING ASSUMED TO BE IN PLACE AND RECOGNITION OF PRIOR LEARNING 
Die basiese aanname is dat die student reeds 'n eerste B-graad voltooi het met die veld van voorgenome studie as 'n hoofklem in die eerste graad. Die student sal dus oor 'n sterk basis van kennis en studievaardigheid beskik waarop voortgebou sal word in die loop van hierdie studie. 

RECOGNISE PREVIOUS LEARNING? 

EXIT LEVEL OUTCOMES 
Bo en behalwe die generiese uitkomste en kriteria beskryf by die eerste algemeenvormende BA-graad (of toepaslike alternatief) sal die kwalifisserder in hierdie program aan die einde van die program in staat wees om die volgende uitkomste te bereik:

Dit is dus 'n kritieke uitkoms dat die leerder:
  • Die kandidaat moet die toepaslike vlak van kennis in die besondere veld beheers en tot 'n groter mate van abstraksie vorder as met die BA studie.
  • Die kandidaat moet insig begin ontwkkel in die plek van die besondere studieveld binne die groter samehang van die geesteswetenskappe.


    Die uitkomste kan verder soos volg uiteengesit word:

    In terme van kennis en insig:
  • Die kandidaat moet vereiste en toepaslike vlak van kennis in die spesifieke veld beheers en binne hierdie veld vorder tot 'n groter mate van abstraksie en spesialisering as met die BA studie.
  • Die kandidaat moet hierdie kennis kan toepas in probleemoplossende werk binne die bakdissipline en binne die groter samehang van die geesteswetenskappe. 

  • ASSOCIATED ASSESSMENT CRITERIA 
    Take deur die student uitgevoer moet getuig van insig en analitiese vermoe afgesien van blote feitekennis.

    In terme van vaardighede en bevoegdhede

    Die kandidaat moet in hierdie program vorder met:
  • Kritiese denke en die toepassing daarvan op omskrewe probleme in die vakgebied
  • Die insig in die entrepreneuriese moontlikhede wat binne die vakgebied gebied word
  • Die hantering van studiemateriaal op 'n meer onafhanklike wyse as tydens die voorgraadse studie
  • Die ontwikkeling van toepaslike en gesofistikeerde kommunikasiestrategiee binne die veld van studie
  • Die ontwikkeling van toepaslike en gesofistikeerde kommunikasiestrategiee binne die veld van studie
  • Insig daarin dat die huidige program slegs een stap is in die proses van lewenslange leer en dit so in te klee
  • Insig in hoe die Christelike lewensbeskouing sterker tot uiting gebring kan word in die hantering van wetenskaplike materiaal.

    In die assessering van studenteprestasie moet aandag gegee word aan die bereiking van hierdie uitkoms. Dit impliseer dat die assessor sigbaar moet reageer op kritiese denkvermoe, insig in entrepreneuriese moontlikhede, die hantering van kommunikasiestrategiee wat gebruik word, en die hantering van die lewensbeskoulike elemente en integrering daarvan in die studieprogram.

    In terme van waardes

    Uit die student se werk moet blyk dat hy/sy:
  • Prinsipiele denke kan identifiseer en toepas;
  • Uitnemendheid nastreef deur nougesette aandag aan sy/haar werk;
  • Sterk integriteit vertoon

    In die assesering moet aantoonbare aandag geskenk word aan die sake soos prinsipiele denke, 'n gevoel van uitnemendheid en 'n aanvaarding van integriteit.

    In terme van 'n bewustheid van die belang van:
  • Deelname aan die lewe van die burgers van die land
  • Die belang en uitdagings van 'n plurale samelewing

    Die sake hierbo moet geidentifiseer kan word in die produkte gelewer deur die studente.


    Geintegreerde assessering

    Om te verseker dat die doel van die kwalifikasie en die uitkomste bereik word sal deurlopende evaluering plaasvnd wat op die volgende wyses toegepas sal word:
  • Modulere toetse waar toepaslik
  • Geskrewe en/of mondelinge eksamens
  • Praktiese projekte of werkstukke waar toepaslik
  • Gevallestudies waar toepaslik
  • Mondelinge voordragte
  • Self-evaluerings en evaluasies deur mede-studente
  • Navorsingsmetodologie word getoets by wyse van die skryf van 'n navorsingsvoorstel wat uitloop op 'n skripsie wat onafhanklik met die hulp van 'n studieleier gedoen word. 

  • ARTICULATION OPTIONS 
    Die student wat ingeskryf is vir die Honneursgraad is besig met voorbereiding vir toelating tot 'n M-program. Hy kan vanaf die honneursgraad beweeg na die MA of ander M-programme soos die MBA, na die LLB of na verskillende professionele diplomas. 

    MODERATION OPTIONS 
    Die moderering kan intern en ekstern wees, en eksterne eksaminatore / moderatore word deur die Fakulteitsbestuur van die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte gedoen. 

    CRITERIA FOR THE REGISTRATION OF ASSESSORS 
    Die assessering word gedoen deur die onderrigpersoneel van die Universiteit wat op toepaslike vlak gekwalifiseer is (ten minste 'n meestersgraad). Eksterne assessering kan ook gedoen word. 

    REREGISTRATION HISTORY 
    As per the SAQA Board decision/s at that time, this qualification was Reregistered in 2006; 2009; 2012; 2015. 

    NOTES 
    This qualification includes the following specialisations:
  • Honours Bachelor of Arts in Life Skills And Counselling (registration end date is 31 December 2018)
  • Honours Bachelor of Arts with internal programme Bible Languages (registration end date is 31 December 2018)
  • Honours Bachelor of Arts with internal programme Geography (registration end date is 31 December 2018)
  • Honours Bachelor of Arts with internal programme Latin (registration end date is 31 December 2018)
  • Honours Bachelor of Arts with internal programme Translation and Interpreting, Setswana (registration end date is 31 December 2018) 

  • LEARNING PROGRAMMES RECORDED AGAINST THIS QUALIFICATION: 
    When qualifications are replaced, some (but not all) of their learning programmes are moved to the replacement qualifications. If a learning programme appears to be missing from here, please check the replaced qualification.
     
    NONE 


    PROVIDERS CURRENTLY ACCREDITED TO OFFER THIS QUALIFICATION: 
    This information shows the current accreditations (i.e. those not past their accreditation end dates), and is the most complete record available to SAQA as of today. Some Primary or Delegated Quality Assurance Functionaries have a lag in their recording systems for provider accreditation, in turn leading to a lag in notifying SAQA of all the providers that they have accredited to offer qualifications and unit standards, as well as any extensions to accreditation end dates. The relevant Primary or Delegated Quality Assurance Functionary should be notified if a record appears to be missing from here.
     
    1. North West University 



    All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source.