SAQA All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source.
SOUTH AFRICAN QUALIFICATIONS AUTHORITY 
REGISTERED QUALIFICATION THAT HAS PASSED THE END DATE: 

Advanced Certificate: Education 
SAQA QUAL ID QUALIFICATION TITLE
50581  Advanced Certificate: Education 
ORIGINATOR
University of Potchefstroom 
PRIMARY OR DELEGATED QUALITY ASSURANCE FUNCTIONARY NQF SUB-FRAMEWORK
CHE - Council on Higher Education  HEQSF - Higher Education Qualifications Sub-framework 
QUALIFICATION TYPE FIELD SUBFIELD
National Certificate  Field 05 - Education, Training and Development  Higher Education and Training 
ABET BAND MINIMUM CREDITS PRE-2009 NQF LEVEL NQF LEVEL QUAL CLASS
Undefined  128  Level 6  Level TBA: Pre-2009 was L6  Regular-Provider-ELOAC 
REGISTRATION STATUS SAQA DECISION NUMBER REGISTRATION START DATE REGISTRATION END DATE
Passed the End Date -
Status was "Registered" 
SAQA 0000/00  2003-07-01  2006-06-30 
LAST DATE FOR ENROLMENT LAST DATE FOR ACHIEVEMENT
2007-06-30   2010-06-30  

In all of the tables in this document, both the pre-2009 NQF Level and the NQF Level is shown. In the text (purpose statements, qualification rules, etc), any references to NQF Levels are to the pre-2009 levels unless specifically stated otherwise.  

This qualification does not replace any other qualification and is not replaced by any other qualification. 

PURPOSE AND RATIONALE OF THE QUALIFICATION 
  • Om 'n geleentheid te skep vir praktiserende onderwysers en onderwysstudente om te spesialiseer in 'n vak, leerarea, dissipline of fase, of in 'n nuwe vak, of in een of meer van die rolle van die onderwyser na voltooiing van 'n aanvanklike onderwyskwalifikasie op NKR-vlak 5.
  • Om te voldoen aan die eise van die provinsie en land aan beter gekwalifiseerde onderwysers en opleiers wat aan die eise van die tyd kan voldoen.
  • Om leerders voor te berei op verdere studie op NKR-vlak 7 (dus 'n B.Ed. Honneurs.).

    Spesifieke doel:

    Die spesifieke doel van die program is om onderwysers en opleiers verder toe rus deur 'n formele kwalifikasie in die volgende spesialiseringsrigtings:
  • Afrikaans-onderwys
  • Bewegingskunde-onderwys.
  • Engels-onderwys.
  • Geografie-onderwys.
  • Geskiedenis-onderwys.
  • Natuur- en Skeikunde-onderwys.
  • Onderwysbestuur.
  • Onderwysreg.
  • Opvoedkundige Opieiding en Ontwikkeling.
  • Professionele Onderwysontwikkeling.
  • Remedierende Onderwys.
  • Setswana-onderwys.
  • Verkeersveiligheidsopvoeding.
  • Volwassene Basiese Onderwys.
  • Wiskunde-onderwys. 

  • LEARNING ASSUMED TO BE IN PLACE AND RECOGNITION OF PRIOR LEARNING 
    Leerders met 'n onderwys- of opleidingskwalifikasie van 360 krediete en wat oor 'n NKR-vlak 5 kwalifikasie beskik word toegelaat tot die Gevorderde Onderwyssertifikaat. Vorige leer van ander leerders sal geevalueer word binne die amptelike voorskrifte oor erkenning van vorige leer van die PU vir CHO. 

    RECOGNISE PREVIOUS LEARNING? 
    Y 

    QUALIFICATION RULES 
    Kredietverdeling:
  • Alle krediete is op NKR-vlak 6.

    Aantal krediete op die verskillende vlakke 128 krediete op NKR-vlak 6.

    Krediete verers vir fundamentele, kern- en keuseleer:
  • Fundamenteel: 64 krediete.
  • Kern: 64 krediete.

    Vlak van die kwalifikasie:
  • NKR-vlak 6. 

  • EXIT LEVEL OUTCOMES 
  • Die leerder sal na voltooiing van die Gevorderde Onderwyssertifikaat beter toegerus wees om die eise van die onderwysprofessie te hanteer aangesien hy/sy beter begrip sal he van die verskillende rolle van die onderwyser, soos vervat in die beleidsdokumente met betrekking tot die norme en standaarde vir opvoeders.
  • Die leerder sal na voltooiing van die Gevorderde Onderwyssertifikaat 'n spesialis wees in 'n bepaalde vak, leerarea, fase of disspline in die onderwys.
  • Die leerder sal na voltooiing van die Gevorderde Onderwyssertifikaat, benewens bevoegdhede met betrekking tot die spesiaiisarea (vergelyk spesifieke uitkomste) ook oor algemene bevoegdhede beskik met betrekking tot die grondslae in die onderwys, die rol van onderrig en leer en tegnologie in die onderwys.

    Spesifieke uittreevlakuitkomste (insluitend kritieke uitkomste):

    Na voltooiing van die Gevorderde Onderwyssertifikaat sal die leerder:
  • Oor wetenskaplike kennis en insig beskik in een van die volgende onderwysverwante spesialiseringsrigtings ten einde te voidoen aan die vraag na kundige opvoeders.
  • Vaardighede en bevoegdhede demonstreer (wo. kritiese probleemoplossing, groepfunksionering, kennis wat verwerf is effektief kan integreer in die onderwyssituasie) in een van die volgende spesialiseringsrigtings ten einde mer effektief te kan voldoen aan die eise wat die onderwysprofessie stel.
  • Waardes nastreef wat onontbeerlik is vir die verskaffing van effeketiewe onderwys in Suid-Afrika (wo. die nastreef van uitnemendheid in die onderwys, die nastreef van integriteit in die onderwyssituasie) op grand van sy/haar studie in een van die volgende spesialiseringsrigtings:

    > Afrikaans-onderwys.
    > Bewegingskunde-onderwys.
    > Engels-onderwys.
    > Geografie-onderwys.
    > Geskiedenis-onderwys.
    > Natuur- en Skeikunde-onderwys.
    > Onderwysbestuur.
    > Onderwysreg.
    > Opvoedkundige Opleiding en Ontwikkeling.
    > Professionele Onderwysontwikkefing.
    > Remedierende Onderwys.
    > Setswana-onderwys.
    > Verkeersveiligheidsopvoeding.
    > Volwassene Basiese Onderwys.
    > Wiskunde-onderwys. 

  • ASSOCIATED ASSESSMENT CRITERIA 
    Leerders moet kennis en vaardighede demonstreer deur aan te toon dat hulle:
  • Oor 'n gespesialiseerde kennisbasis beskik met betrekking tot die spesialiseringsrigting wat hulle gekies het en hierdie verworwe kennis kan toepas in die onderwyspraktyk.
  • Die teorietiese konsepte en konstrukte waarop die betrokke spesiaiisering berus, effektief kan integreer in die onderwyspraktyk.
  • Inligting met betrekking tot hulle area van spesiaiisering kan analiseer en krities kan vergelyk en ook die nodige toepassings kan maak in die onderwyspraktyk.

    Geïntegreerde assessering:

    'n Verskeidenheid metodes van deurlopende evaiuering sal gebruik word. Aangesien die meerderheid van die leerders in die Gevorderde Onderwyssertifikaat praktiserende onderwysers en opleiers sal wees, sal praktykgerigte evaiuering (tesame met tradisionele metodes van evaiuering) gebruik word. Deur die evaiuering sal vasgestel word of die leerder oor die vaardighede beskik om die kennis wat hy/sy in die toepaslike spesialisering binne die Gevorderde Onderwyssertifikaat verwerf, van toepassing te maak in die onderwys- of opleidingspraktyk.

    Formatiewe en summatiewe evaiuering sal geïntegreer word. Gebruik sal veral gemaak word van projekte en referate, plus praktiese onderrig. 

  • ARTICULATION OPTIONS 
  • Die Gevorderde Onderwyssertifikaat artikuleer horisontaal met die Nagraadse Onderwyssertifikaat. In elke pesialiseringsarea van die Gevorderde Onderwyssertifikaat is 'n minimum van 32 krediete van die Nagraadse Onderwyssertifikaat ingesluit.
  • Die onderwys- of opleidingsgerigte krediete wat onderwysers en opleiers reeds op NKR-viak 5 elders verdien het, kan erken word vir voortgang na die Gevorderde Onderwyssertifikaat. Aangesien die Gevorderde Onderwyssertifikaat egter 'n heelkwalifikasie is, sal elke ansoek om erkenning van krediete individueel oorweeg word.
  • Na verwerwing van die Gevorderde Onderwyssertifikaat kan die leerder voortgaan met die B.Ed honneurs-kwalifikasie. 

  • MODERATION OPTIONS 
    Fakulteitsrade van die PU vir CHO benoem jaarliks interne eksaminatore en moderatore vir eike eksamen. Sodanige eksaminatore en moderatore is gewoonlik akademiese personeel van die PU vir CHO, maar fakulteitsrade kan ook, indien nodig, ander eksaminatore en moderatore op grond van spesifieke kundigheid benoem. 

    CRITERIA FOR THE REGISTRATION OF ASSESSORS 
    Assessors sal akademiese personeel van die PU vir CHO wees wat oor minstens 'n honneursgraad beskik in dieselfde vak of 'n vak verwant aan die toepaslike vak in die Gevorderde Onderwyssertifikaat. 

    NOTES 
    Samestellende modules van die program: 128 Krediete op NKR-vlak 6.
  • ORA 411: Onderwysreg, -stelsels en administrasie A.
  • ORA 421: Onderwysreg, -stelsels en administrasie B.
  • ORL 411: Onderrig en Leer A1.
  • ORL 421: Onderrig en Leer A2.
  • GST 411: Grondslaestudies A.
  • GST 421: Grondslaestudies B.
  • VOD 411: Volwasse onderwys.
  • ROO 411: Rekenaartegnologie in die onderwys.
  • ROO 412: Die rekenaar in skooladministrasie en -bestuur.
  • ROO 413: Rekenaarnetwerke en die internet vir die onderwys.
  • ROO 414: Rekenaarargitektuur in die onderwys.
  • ROO 415: Rekenaarbeginsels en die onderwys.
  • BGV 411: Boekhouding en geletterdheid vir volwassene basiese onderwys.
  • EBV 421: Entrepreneurskap vir volwassene basiese onderwys.
  • BRV 421: Basiese reg vir volwassene basiese onderwys.
  • KVB 421: Kommunikasie vir volwassene basiese onderwys.
  • RGB 421: Rekreasie & gesondheid vir volwassene basiese onderwys.
  • OBT 421: Onderwysbestuurstake.
  • OBA 411: Onderwysbestuursareas.
  • ORG 421: Onderwysreg (gevorderd).
  • OSR 411: Onderwysorganisasies.
  • FSR 411: Fasilitering van leer.
  • DLB 411: Diagnosering van leerbehoeftes.
  • BOA 411: Bestuur van OO-omgewing A.
  • BOB 421: Bestuur van OO-omgewing B.
  • LMO 421: Leermateriaalontwerp.
  • KBA 421: Kontekstuele begrip A: Beroepsgerig.
  • KBB 421: Kontekstuele begrip B: Volwassene basiese onderwys en ontwikkeling.
  • KBC 421: Kontekstuele begrip C: Hoer onderwys en opleiding.
  • ORP 411: Ortopedagogiek.
  • ORT 411: Ortodidaktiek.
  • KPO 421: Kompensatoriese onderrig.
  • RMP 421: Remedieringspraktyk.
  • SWO 411: Sport & Wetenskap in die onderwys.
  • LOV 411: Liggaamlike Opvoedkunde.
  • SRO 421: Sport en rekreasie in die onderwys.
  • GKE 421: Geakkrediteerde kwalifikasie en eerstehulp in die onderwys.
  • VBS 411: Verkeersbestuurstelsels.
  • WO 411: Verkeersveiligheidsopvoeding.
  • LRT 421: Lewensorientering en verkeersveiligheid.
  • VOV 421: Volwassene onderwys en verkeersveiligheid.
  • GSW 411: Grondslae van Wiskunde.
  • POW 411: Probleemoplossing in Wiskunde.
  • KGW 421: Conic generated and periodic functions.
  • OPS 421: Optimisation and Statistics.
  • DVW 411: Didaktiek van Wiskunde.
  • MGK 411: Meganika.
  • ELT 411: Elektrisiteit.
  • ASS 421: Atter and Stoichiometry.
  • PCR 411: Principles of chemical reactions and Chemistry of the elements.
  • DNS 421: Didaktiek van Natuur- en Skeikunde.
  • SAF 411: Algemene Linguistiek, Sosiolinguistiek en die ontwikkelingsgeskiedenis van Afrikaans in Afrika as toerusting vir onderwysers.
  • GT0 421: Die toepassing van verworwe literer-teoretiese kennis vir die ontsluiting van geskikte Afrikaanse en Nederlandse tekste in tydvakperspektief.
  • VAT 411: Vakdidaktiese aspekte van Afrikaanse taalonderrig.
  • VAT 421: Toegepaste vakdidaktiese aspekte van Afrikaanse taalonderrig.
  • ATE 411: Advanced thematic studies for English in Education.
  • CDE 411: Construction and deconstruction as educational tools.
  • SDE 421: Subject didactical aspects of English language teaching.
  • ASD 421: The application of subject didactical aspects of English language teaching.
  • PSA 411: Popego ya thuto ya Setswana mo Aferika (Grammatika van Setswana).
  • BSB 421: Boteng jwa thuto le popego ya Setswana sa Boruta bana (Inhoud en grammatika van Setswana).
  • GRS 411: Go thuta go ruta Setswana (Didaktiek van Setswana).
  • TSK 421: Tiriso ya go ithute goruta Setswana katsemelo (Effektiewe leer van Setswana).
  • AGS 411: Afrika Geskiedenis (1945-1975).
  • SSG 421: Suid-Afrikaanse Geskiedenis (1910-1999).
  • VGA 411: Vakdidaktiek van Geskiedenis A.
  • VGB 421: Vakdidaktiek van Geskiedenis B.
  • GBG 411: Gevorderde Bevolkingsgeografie en Gevorderde Stedelike Geografie.
  • GKL 421: Gevorderde Klimatologie en Gevorderde Geomorfologie.
  • GSG 411: Vakdidaktiek van Geografie A.
  • GGG 421: Vakdidaktiek van Geografie B.
  • WGO 411: Wetgewing in die onderwys.
  • LRV 421: Leerderregte en -verpligtinge.
  • AVO 411: Arbeidsverhoudinge in die onderwys.
  • OBR 421: Onderwysbestuursreg.
  • EOO 411: Eietydse opvoedings- en onderrig vraagstukke.
  • IAB 411: Inleiding by ABET.
  • PIA 411: Praktiese implementering van 'n ABET-program.
  • EOW 411: Die entrepreneur onderwyser.
  • RTO 411: Rekenaartoepassing in die onderwys.
  • IUG 411: Inleiding van uitkomsgebaseerde onderwys in die grondslagfase.
  • IMG 411: Implementering van uitkomgsgebaseerde onderwys in die grondslagfase.
  • TPS 411: Die teorie en praktyk van skoolvoorligting.
  • IHL 421: Identifisering en hulpverlening aan kinders met emosionele en gedragsprobleme.
  • TSS 421: Taientidentifisering in skoolsport - 'n praktiese model vir die onderwyser.
  • ORG 421: Onderwysreg.
  • GTG 421: Grondslag tegnologie.
  • IMT 421: Intermediere tegnologie.
  • UWO 421: Uitkomsgebaseerde Wiskunde onderrig.
  • IUO 421: Inleiding tot uitkomsgebaseerde onderwys.
  • OBS 411: Onderwysbestuur.
  • OEL 421: Outcome based education in the language classroom. 

  • LEARNING PROGRAMMES RECORDED AGAINST THIS QUALIFICATION: 
     
    NONE 


    PROVIDERS CURRENTLY ACCREDITED TO OFFER THIS QUALIFICATION: 
    This information shows the current accreditations (i.e. those not past their accreditation end dates), and is the most complete record available to SAQA as of today. Some Primary or Delegated Quality Assurance Functionaries have a lag in their recording systems for provider accreditation, in turn leading to a lag in notifying SAQA of all the providers that they have accredited to offer qualifications and unit standards, as well as any extensions to accreditation end dates. The relevant Primary or Delegated Quality Assurance Functionary should be notified if a record appears to be missing from here.
     
    1. University of Potchefstroom 



    All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source.