SAQA All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source.
SOUTH AFRICAN QUALIFICATIONS AUTHORITY 
REGISTERED QUALIFICATION THAT HAS PASSED THE END DATE: 

Bachelor of Arts Honours: Biblical Languages 
SAQA QUAL ID QUALIFICATION TITLE
19634  Bachelor of Arts Honours: Biblical Languages 
ORIGINATOR
University of Potchefstroom 
PRIMARY OR DELEGATED QUALITY ASSURANCE FUNCTIONARY NQF SUB-FRAMEWORK
CHE - Council on Higher Education  HEQSF - Higher Education Qualifications Sub-framework 
QUALIFICATION TYPE FIELD SUBFIELD
Honours Degree  Field 07 - Human and Social Studies  Environmental Relations 
ABET BAND MINIMUM CREDITS PRE-2009 NQF LEVEL NQF LEVEL QUAL CLASS
Undefined  128  Level 7  NQF Level 08  Regular-Provider-ELOAC 
REGISTRATION STATUS SAQA DECISION NUMBER REGISTRATION START DATE REGISTRATION END DATE
Passed the End Date -
Status was "Reregistered" 
SAQA 2663/05  2006-07-01  2009-06-30 
LAST DATE FOR ENROLMENT LAST DATE FOR ACHIEVEMENT
2010-06-30   2013-06-30  

In all of the tables in this document, both the pre-2009 NQF Level and the NQF Level is shown. In the text (purpose statements, qualification rules, etc), any references to NQF Levels are to the pre-2009 levels unless specifically stated otherwise.  

This qualification does not replace any other qualification and is not replaced by any other qualification. 

PURPOSE AND RATIONALE OF THE QUALIFICATION 
Om reeds verworwe vaardighede ten opsigte van die Bybeltale (Grieks en/of Semitiese Tale) af te rond en basiese interpretasievaardighede te ontwikkel, toegespits op almal wat hulle wil bekwaam vir:
  • Die selfstandige interpretasie uit die grondtekste van die Bybel en/of ander antieke en vroeg-Christelike tekste,
  • Bybelvertaling uit die grondtale,
  • Navorsing in die bibliologiese vakke (Ou Testament en Nuwe Testament)
  • Navorsing in die Ou Nabye Ooste en/of die eerste eeuse Grieks-Romeinse wereld.

    Daar is tans baie predikers en pastorale werkers wat nie voldoende opleiding in die Bybeltale het nie. Daar is 'n groeiende behoefte aan kennis van die Bybeltale, aan kundigheid met die oog op Bybelvertaling, ook in Afrikatale, en aan die tale-onderbou vir die bibliologiese vakke. Dit alles op so 'n wyse dat die gekwalifiseerde toegerus is om effektief in 'n multikulturele en internasionale konteks te funksioneer. 

  • LEARNING ASSUMED TO BE IN PLACE AND RECOGNITION OF PRIOR LEARNING 
    Aannames oor vorige leer

    Toelatingsvereistes:

    'n B-graad met 'n m inimum van of 96 krediete in Grieks of Semitiese Tale,
    of, vir spesialisering in Bybelvertaling, ten minste 128 krediete in Grieks en Semitiese Tale saam.

    Vaardighede:
    'n Goeie interpretasievaardigheid van antieke Grieks en/of Hebreeus en Aramees.

    Erkenning van vorige leer :
    Die Dagbestuur van die Fakulteit Teologie hanteer aansoeke in hierdie
    verband volgens Universiteitsbeleid. 

    RECOGNISE PREVIOUS LEARNING? 
    Y 

    EXIT LEVEL OUTCOMES 
    1. Kennis

    1.1 Kennis van en insig in begrippe, prosedures, modelle, teoriee, beginsels en die plek van die wetenskap in die menslike lewe.

    1.2 Die student se leesvermoe sal op so 'n peil wees dat hy/sy ten minste die Griekse NT en/of die Hebreeuse OT, en ander verwante tekste met gemak kan lees.

    1.3 Die student sal oor basiese kennis beskik i.v.m. interpretasie.


    2. Vaardighede en bevoegdhede

    Die afgestudeerde sal:

    2.1 Enige gedeelte va die Griekse Nuwe Testament en/of Hebreeuse / Aramese Ou Testament.


    3. Waardes

    3.1 Respek vir God, die Bybel, die medemens, die skepping en gesag.

    3.2 Prinsipieel dink wat ook manifesteer in gefundeerde aanpasbaarheid.

    3.3 Nastreef van uitnemendheid.

    3.4 Roepingsbewustheid, toewyding en integriteit.


    4. Bewustheid van die belang van

    4.1 Deelname as verantwoordelike landsburger aan die lewe van die plaaslike, nasionale en internasionale gemeenskap.

    4.2 Kulturele en estetiese sensitiwiteit oor 'n verskeidenheid van sosiale verbande en die moontlikhede en beperkings van 'n multi-kulturele samelewing.

    4.3 Kennisname van nasionale en internasionale vakkonferensies. 

    ASSOCIATED ASSESSMENT CRITERIA 
    1. 'n Stelsel van deurlopende evaluering word konsekwent gehandhaaf.
    Selfevaluerings-oefeninge, geskrewe en mondelinge toetse en eksamens, opstelle, werkstukke, mondelinge voordragte, klasbesprekings en kritiese bespreking van boeke en artikels. In hierdie proses word formatiewe en summatiewe evaluering geintegreer.


    2. Die leerder moet in staat wees om die volgende te doen:

    2.1 Selfstandig met hulpmiddels perikope interpreteer en vertaal.


    3. Die leerder moet:

    3.1 Bewys lewer van 'n program vir persoonlike geloofsgroei, en leiding aan ander gee in persoonlike goedsdiensoefening.

    3.2 Geldige oplossings vir nuwe probleme bied.

    3.3 Bewys hiervan lewer in werksuitsette.

    3.4 Soos 3.3


    4. Die leerder moet bewys lewer van:

    4.1 Konstruktiewe betrokkenheid by die gemeenskapslewe.

    4.2 Konstruktiewe samewerking met lede van verskillende kultuurgroepe.

    4.3 Kennis van die publikasies van die betrokke vakkonferensie.


    Geintegreerde assessering:

    'n Stelsel van deurlopende evaluering word konsekwent gehandhaaf, waarin gebruik gemaak van bv. die volgende asseserings metodes: geskrewe en mondelinge toetse en eksamens, werkstukke, mondelinge voordragte, klasbesprekings, en kritiese bespreking van boeke en artikels. Daar is ook 'n wetenskaplike werkstuk vir 8 krediete waarmee die student se totaalvermoe geevalueer word. In hierdie proses word formatiewe en summatiewe evaluering geiintegreer. 

    ARTICULATION OPTIONS 
    Geen uittreepunte:
    Dit is 'n eenjarige Honneursgraad.

    Artikulasie vir verdere studie:

    Die Honneurs BA (Bybeltale) kan toelating gee tot die MA in Grieks, Semitiese Tale, en verleen krediete vir toelating tot die M-studie in Nuwe Testament of Ou Testament.

    Artikulasie na en van ander inrigtings:
    Soos gekoordineer deur Forum for University Theological Education (FUTE). Hierdie liggaam is saamgestel deur al die Suid-Afrikaanse Universiteite se Fakulteite van Teologie of departemente van Godsdiensonderrig. Gemeenskaplike samestellings van programme, standaarde en program-uitkomste word hier bespreek totdat konsensus daaroor bereik is. 

    MODERATION OPTIONS 
    Vir elke eksamen word interne eksaminatore en interne moderatore deur die Fakulteitsraad Teologie van die
    PU vir CHO benoem. 

    CRITERIA FOR THE REGISTRATION OF ASSESSORS 
    'n Assessor moet akademies kundig wees, en oor verkieslik 'n toepaslike doktorsgraad, of ten minste 'n toepaslike M-graad beskik. Al die assessors beskik tans oor ten minste 'n meestersgraad, terwyl die grootste deel van hulle oor 'n doktorsgraad beskik. 

    REREGISTRATION HISTORY 
    As per the SAQA Board decision/s at that time, this qualification was Reregistered in 2006. 

    LEARNING PROGRAMMES RECORDED AGAINST THIS QUALIFICATION: 
     
    NONE 


    PROVIDERS CURRENTLY ACCREDITED TO OFFER THIS QUALIFICATION: 
    This information shows the current accreditations (i.e. those not past their accreditation end dates), and is the most complete record available to SAQA as of today. Some Primary or Delegated Quality Assurance Functionaries have a lag in their recording systems for provider accreditation, in turn leading to a lag in notifying SAQA of all the providers that they have accredited to offer qualifications and unit standards, as well as any extensions to accreditation end dates. The relevant Primary or Delegated Quality Assurance Functionary should be notified if a record appears to be missing from here.
     
    NONE 



    All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source.