SAQA All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source.
SOUTH AFRICAN QUALIFICATIONS AUTHORITY 
REGISTERED QUALIFICATION THAT HAS PASSED THE END DATE: 

Doctor of Engineering 
SAQA QUAL ID QUALIFICATION TITLE
19611  Doctor of Engineering 
ORIGINATOR
University of Potchefstroom 
PRIMARY OR DELEGATED QUALITY ASSURANCE FUNCTIONARY NQF SUB-FRAMEWORK
CHE - Council on Higher Education  HEQSF - Higher Education Qualifications Sub-framework 
QUALIFICATION TYPE FIELD SUBFIELD
Doctoral Degree  Field 06 - Manufacturing, Engineering and Technology  Engineering and Related Design 
ABET BAND MINIMUM CREDITS PRE-2009 NQF LEVEL NQF LEVEL QUAL CLASS
Undefined  400  Level 8 and above  NQF Level 10  Regular-Provider-ELOAC 
REGISTRATION STATUS SAQA DECISION NUMBER REGISTRATION START DATE REGISTRATION END DATE
Passed the End Date -
Status was "Reregistered" 
SAQA 2663/05  2006-07-01  2009-06-30 
LAST DATE FOR ENROLMENT LAST DATE FOR ACHIEVEMENT
2010-06-30   2013-06-30  

In all of the tables in this document, both the pre-2009 NQF Level and the NQF Level is shown. In the text (purpose statements, qualification rules, etc), any references to NQF Levels are to the pre-2009 levels unless specifically stated otherwise.  

This qualification does not replace any other qualification and is not replaced by any other qualification. 

PURPOSE AND RATIONALE OF THE QUALIFICATION 
Die doel van die kwalifikasie is om aan 'n leerder in 'n veld van ingenieurswese die geleentheid te bied om akademiese erkenning op die hoogste vlak te ontvang vir intensiewe studie-en navorsingswerk oor 'n aanmerklike tydperk wat kulmineer in nuwe kennis van uitsonderlik hoe akademiese gehalte en wetenskaplikheid. 

LEARNING ASSUMED TO BE IN PLACE AND RECOGNITION OF PRIOR LEARNING 
Die leerder het reeds 10 jaar in 'n veld van ingenieurswese voldoen aan die vereistes van die graad Philosophiae Doctor of 'n graad van gelyke status volgens die oordeel van die senaat, of in uitsonderlike gevalle soos deur die Fakulteitsraad lngenieurswese gemotiveer en deur die senaat goedgekeur, minstens tien jaar voldoen aan die vereistes van 'n erkende baccalaureus-, honneurs- of meestersgraad. 

RECOGNISE PREVIOUS LEARNING? 

EXIT LEVEL OUTCOMES 
Leerders sal hul vermoe moet demonstreer om 'n bepaalde bydrae van uitsonderlike hoe gehalte oor 'n aanmerklike tydsverloop te maak tot die ontwikkeling van nuwe kennis en vaardighede van die veld van spesialisasie. Dit kan insluit 'n reeks gepubliseerde navorsingsartikels van besondere impak in wetenskaplike tydskrifte van erkende hoe gehalte, wat saam met nuwe navorsingsresultate in 'n eenheid saamgevoeg is, 'n gepubliseerde of ongepubliseerde boek, ontwerp of tegniese uiteensetting, model of formule wat volgens die oordeel van die eksaminatore 'n uitsonderlike bydrae tot wetenskaplike kennis maak, ens. 

ASSOCIATED ASSESSMENT CRITERIA 
Meer spesifiek:
  • Die leerder sal deur die studie- en navorsingswerk wat vir eksaminering aangebied word, demonstreer dat nuwe kennis van uitsonderlike hoe akademiese gehalte en wetenskaplikheid in 'n gespesialiseerde natuurwetenskaplike of gesondheidswetenskaplike dissipline, of op interdissiplinere vlak, ontwikkel is.
  • Die leerder sal demonstreer dat hierdie nuwe kennis voortspruit uit volgehoue, intensiewe studie vir 'n tydperk van aanmerklik groter omvang as wat normaalweg van die kwalifikasie Philosophiae Doctor verwag word.
  • Die leerder sal demonstreer dat besondere akademiese rypheid, leierskap, en gevorderde insig en kundigheid ten opsigte van die spesifieke studieterrein bereik is, in 'n veel groter mate as die uitkomste wat van die kwalifikasie Philosophiae Doctor verwag word.
  • Die leerder sal demonstreer dat 'n besondere bydrae tot gevorderde nuwe en oorspronklike kennis ten opsigte van die studieterrein gelewer word, in 'n veel groter mate as die uitkomste wat van die kwalifikasie Philosophiae Doctor verwag word.


    Geintegreerde assessering

    Geintegreerde assessering om te verseker dat die doel van die kwalifikasie bereik word, sal kontinu geskied. Dit sal insluit:
  • By die registrasie van 'n gemotiveerde aansoek deur die leerder beoordeel die direkteur van die betrokke navorsingsfokusarea en die betrokke dekaan die potensiaal van die voorlegging ter bereiking van die doel en uitkomste van die program.
  • Deurlopende advies, leiding en evaluering deur die adviseurs (kyk 8) van die gedane en/of aanvullende studie-en navorsingswerk en die proses van samestelling van die finale verslag in die vorm van 'n bundel, boek, proefskrif, ontwerp of tegniese uiteensetting, model of formule (gepubliseerd of ongepubliseerd).
  • Finale assessering van die verslag deur 'n paneel van interne en eksterne eksaminatore. 

  • MODERATION OPTIONS 
    Adviseurs word vir die begeleiding van die leerder benoem uit akademiese personeel van die Universiteit en/of ander tersiere inrigtings, die private en/of openbare sektor, op grond van hulle besondere kundigheid in een of meer van die betrokke vakdissiplines. Soos in "Geintegreerde assessering" gemeld, is hierdie persone betrokke by kontinue assessering van die studie. 

    CRITERIA FOR THE REGISTRATION OF ASSESSORS 
    Adviseurs word vir die begeleiding van die leerder benoem uit akademiese personeel van die Universiteit en/of ander tersiere inrigtings, die private en/of openbare sektor, op grond van hulle besondere kundigheid in een of meer van die betrokke vakdissiplines. Soos in "Geintegreerde assessering" gemeld, is hierdie persone betrokke by kontinue assessering van die studie. 

    REREGISTRATION HISTORY 
    As per the SAQA Board decision/s at that time, this qualification was Reregistered in 2006. 

    NOTES 
    Hierdie is 'n besondere doktorsgraad. 

    LEARNING PROGRAMMES RECORDED AGAINST THIS QUALIFICATION: 
     
    NONE 


    PROVIDERS CURRENTLY ACCREDITED TO OFFER THIS QUALIFICATION: 
    This information shows the current accreditations (i.e. those not past their accreditation end dates), and is the most complete record available to SAQA as of today. Some Primary or Delegated Quality Assurance Functionaries have a lag in their recording systems for provider accreditation, in turn leading to a lag in notifying SAQA of all the providers that they have accredited to offer qualifications and unit standards, as well as any extensions to accreditation end dates. The relevant Primary or Delegated Quality Assurance Functionary should be notified if a record appears to be missing from here.
     
    NONE 



    All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source.