|
All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source. |
| SOUTH AFRICAN QUALIFICATIONS AUTHORITY |
| REGISTERED QUALIFICATION THAT HAS PASSED THE END DATE: |
| Doctor of Philosophy |
| SAQA QUAL ID | QUALIFICATION TITLE | |||
| 19604 | Doctor of Philosophy | |||
| ORIGINATOR | ||||
| University of Potchefstroom | ||||
| PRIMARY OR DELEGATED QUALITY ASSURANCE FUNCTIONARY | NQF SUB-FRAMEWORK | |||
| Was CHE until Last Date for Achievement | HEQSF - Higher Education Qualifications Sub-framework | |||
| QUALIFICATION TYPE | FIELD | SUBFIELD | ||
| Doctoral Degree | Field 03 - Business, Commerce and Management Studies | Finance, Economics and Accounting | ||
| ABET BAND | MINIMUM CREDITS | PRE-2009 NQF LEVEL | NQF LEVEL | QUAL CLASS |
| Undefined | 320 | Level 8 and above | NQF Level 10 | Regular-Provider-ELOAC |
| REGISTRATION STATUS | SAQA DECISION NUMBER | REGISTRATION START DATE | REGISTRATION END DATE | |
|
Passed the End Date - Status was "Reregistered" |
SAQA 2663/05 | 2006-07-01 | 2009-06-30 | |
| LAST DATE FOR ENROLMENT | LAST DATE FOR ACHIEVEMENT | |||
| 2010-06-30 | 2013-06-30 | |||
| In all of the tables in this document, both the pre-2009 NQF Level and the NQF Level is shown. In the text (purpose statements, qualification rules, etc), any references to NQF Levels are to the pre-2009 levels unless specifically stated otherwise. |
This qualification is replaced by: |
| Qual ID | Qualification Title | Pre-2009 NQF Level | NQF Level | Min Credits | Replacement Status |
| 72768 | Doctor of Philosophy | Level 8 and above | NQF Level 10 | 360 | Complete |
| PURPOSE AND RATIONALE OF THE QUALIFICATION |
| 1. Die eerste doel van die kwalifikasie is om aan leerders wat reeds oor 'n magistergraad beskik, of oor kwalifikasies wat as gelykwaardig erken word, in staat te stel om by wyse van 'n proefskrif bewys te lewer van onafhanklike uitvoering van oorspronklike navorsing met die ontwikkeling van nuwe kennis oor 'n gespesialiseerde onderwerp, wat verbeterde geleenthede sal skep vir voortdurende persoonlike intellektuele groei, waarde toevoegende ekonomiese aktiwiteit en lonende bydraes tot die gemeenskap. Dit alles moet geskied vanuit 'n gefundeerde perspektief.
2. Die tweede doel van die kwalifikasie is om Suid-Afrika te voorsien van navorsers wat oor gespesialiseerde teoretiese kundigheid en praktiese vaardigheid in 'n navorsingsgebied waarop die Universiteit navorsing tot op die hoogste vlak doen. Sodoende sal verder bygedra word tot die verbetering van die leierskapsbasis vir innoverende en kennisgebaseerde ekonomiese en akademiese aktiwiteit in die land. |
| LEARNING ASSUMED TO BE IN PLACE AND RECOGNITION OF PRIOR LEARNING |
| Die leerder moet beskik oor 'n magistergraad of 'n kwalifikasie wat as gelykwaardig erken word. Erkenning van vorige leer sal verleen word in toepaslike gevalle langs die kanale wat die Universiteit daarvoor skep. |
| RECOGNISE PREVIOUS LEARNING? |
| N |
| EXIT LEVEL OUTCOMES |
| Die suksesvolle leerder in hierdie program sal die volgende kritieke en spesifieke uitkomste bereik:
Die leerder sal 'n proefskrif van hoe tegniese gehalte (met verwysing na taalgebruik, illustrasies, tabelle, grafiese voorstellings, modelle, ens.) skryf wat sal demonstreer dat die kwalifiseerder: * oor toegepaste bevoegdheid in toepasbare kwantitatiewe en kwalitatiewe navorsings-metodologie en wetenskaplike skryfkuns beskik, * in staat is om deur die integrering van bogenoemde vaardighede en op grond van deeglike ondersoek van bestaande kennis soos gereflekteer deur toepaslike wetenskaplike literatuur, Die literatuurondersoek sal demonstreer dat die student: Die probleemidentifiserinq sal bewys lewer dat die student: Behalwe die literatuurondersoek, sal die student demonstreer dat die navorsingsmetode gepas is in die spesialiteitsgebied om die geidentifiseerde probleem te hanteer, en dat dit op 'n refleksiewe en verantwoordelike wyse gekies is. Die wetenskaplike evaluering van die resultate en die kommunikasie daarvan sal die volgende demonstreer: |
| ASSOCIATED ASSESSMENT CRITERIA |
| Saamgevat ten opsigte van uitkomste bereik deur die proefskrif:
Leerders sal hul vermoe moet demonstreer om 'n bepaalde bydrae te maak tot die ontwikkeling van nuwe kennis en vaardighede van die veld van spesialisasie deur: Die uitkomste soos beskryf by die magistergrade wat navorsing vereis word ook in hierdie program verder verdiep, verfyn en afgerond sodat oor grense van dissiplines deur inter-dissiplinere geletterdheid en gemeenskaplike fundamentele wetenskaplike kennis gewerk kan word. Waar gepas moet rekenaarpakkette gebruik kan word vir berekening, modellering, simulasie en informasiehantering. Dit behels: 1. assessering van die toepaslikheid en beperkings van die pakket; 2. behoorlike toepassing en bedryf van die pakket; 3. kritiese toetsing en assessering van die resultate wat deur die pakket gelewer word. Verder moet rekenaars, netwerke en inligtingstelsels gebruik kan word vir die assessering, prosessering, bestuur en berging van inligting ten einde persoonlike produktiwiteit en spanwerk te bevorder. Die leerder moet bewus wees van die impak van sy of haar wetenskaplike aktiwiteite op die gemeenskap en omgewing; Die leerder moet ook as individu en as deel van 'n span binne 'n multi-dissiplinere omgewing te kan werk en leiding gee. Die leerder moet die belangrikheid daarvan besef om sy/haar bevoegdheid deurlopend te onderhou en op hoogte te bly met die nuutste ontwikkelings: dus die belang van lewenslange leer. Geintegreerde assessering: Geintegreerde assessering om te verseker dat die doel van die kwalifikasie bereik word bestaan uit formatiewe en summatiewe evaluering soos volg: |
| ARTICULATION OPTIONS |
| Met die gespesialiseerde navorsings vaardighede wat die leerder met hierdie kwalifikasie opgedoen het, sal hy/sy toegerus wees om met verdere leer en navorsing voort te gaan in verwante spesialisasiegebiede aan ander nasionale en internasionale inrigtings. |
| MODERATION OPTIONS |
| Die finale assessering van die voltooide proefskrif word gedoen deur (1) interne eksaminatore uit die akademiese personeel korps van die Universiteit en (2) eksterne eksaminatore van ander plaaslike of oorsese tersiere inrigtings, nywerhede en navorsingsinstansies. lndien van die promotors as eksaminatore benoem word, word 'n gelyke getal onbetrokke eksaminatore benoem. Die benoemings word gedoen op grond van die kundigheid van die persone in die betrokke navorsings gebied. |
| CRITERIA FOR THE REGISTRATION OF ASSESSORS |
| Promotors en mede-en hulppromotors word vir die begeleiding van leerders benoem. Die persone wat benoem word is van die akademiese personeel van die Universiteit en/of ander tersiere inrigting, en/of die private en/of openbare sektor, op grond van hulle kundigheid in die betrokke navorsings-gebied. Hulle moet as 'n reel oor doktorsgrade beskik en 'n goeie navorsings-rekord he. Hierdie persone doen deurlopend assessering van die leerder en sylhaar studies. |
REREGISTRATION HISTORY |
| As per the SAQA Board decision/s at that time, this qualification was Reregistered in 2006. |
| NOTES |
| Hierdie doktorsgraad word in alle studierigtings aan die PU vir CHO, met die uitsondering van die Fakulteit Regte, toegeken waar die nodige navorsings- en ander gepaste kundighede en vaardighede bestaan om studente tot op die hoogste vlak van akademiese aktiwiteit te begelei. Alhoewel die kwalifikasie in verskillende deelwetenskappe verwerf word is die basiese wetenskaplike vereistes van hierdie kwalifikasie generies en sny dit oor die grense van die deelwetenskappe. |
| LEARNING PROGRAMMES RECORDED AGAINST THIS QUALIFICATION: |
| When qualifications are replaced, some of their learning programmes are moved to being recorded against the replacement qualifications. If a learning programme appears to be missing from here, please check the replacement. |
| NONE |
| PROVIDERS CURRENTLY ACCREDITED TO OFFER THIS QUALIFICATION: |
| This information shows the current accreditations (i.e. those not past their accreditation end dates), and is the most complete record available to SAQA as of today. Some Primary or Delegated Quality Assurance Functionaries have a lag in their recording systems for provider accreditation, in turn leading to a lag in notifying SAQA of all the providers that they have accredited to offer qualifications and unit standards, as well as any extensions to accreditation end dates. The relevant Primary or Delegated Quality Assurance Functionary should be notified if a record appears to be missing from here. |
| NONE |
| All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source. |