|
All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source. |
| SOUTH AFRICAN QUALIFICATIONS AUTHORITY |
| REGISTERED QUALIFICATION THAT HAS PASSED THE END DATE: |
| Master of Science |
| SAQA QUAL ID | QUALIFICATION TITLE | |||
| 19405 | Master of Science | |||
| ORIGINATOR | ||||
| University of Potchefstroom | ||||
| PRIMARY OR DELEGATED QUALITY ASSURANCE FUNCTIONARY | NQF SUB-FRAMEWORK | |||
| Was CHE until Last Date for Achievement | HEQSF - Higher Education Qualifications Sub-framework | |||
| QUALIFICATION TYPE | FIELD | SUBFIELD | ||
| Master's Degree | Field 10 - Physical, Mathematical, Computer and Life Sciences | Life Sciences | ||
| ABET BAND | MINIMUM CREDITS | PRE-2009 NQF LEVEL | NQF LEVEL | QUAL CLASS |
| Undefined | 128 | Level 8 and above | NQF Level 09 | Regular-Provider-ELOAC |
| REGISTRATION STATUS | SAQA DECISION NUMBER | REGISTRATION START DATE | REGISTRATION END DATE | |
|
Passed the End Date - Status was "Reregistered" |
SAQA 2663/05 | 2006-07-01 | 2009-06-30 | |
| LAST DATE FOR ENROLMENT | LAST DATE FOR ACHIEVEMENT | |||
| 2010-06-30 | 2013-06-30 | |||
| In all of the tables in this document, both the pre-2009 NQF Level and the NQF Level is shown. In the text (purpose statements, qualification rules, etc), any references to NQF Levels are to the pre-2009 levels unless specifically stated otherwise. |
This qualification is replaced by: |
| Qual ID | Qualification Title | Pre-2009 NQF Level | NQF Level | Min Credits | Replacement Status |
| 72809 | Master of Science | Level 8 and above | NQF Level 09 | 128 | Complete |
| PURPOSE AND RATIONALE OF THE QUALIFICATION |
beskik, of oor kwalifikasies wat as gelykwaardig erken word, verdere verbreding ten opsigte van hul kundigheid en toepasbare vaardighede in 'n gefokusde dissipline van die gesondheids- en natuurwetenskappe (insluitend wiskundige en rekenaarkundige dissiplines), te verskaf, wat verbeterde geleenthede sal skep vir voortdurende persoonlike intellektuele groei, waardetoevoegende ekonomiese aktiwiteit en lonende bydraes tot die gemeenskap. Hierdie verdere wetenskaplike toerusting geskied vanuit 'n gefundeerde perspektief. die land. |
| LEARNING ASSUMED TO BE IN PLACE AND RECOGNITION OF PRIOR LEARNING |
| Die leerder beskik oor 'n baccalaureusgraad en / of 'n honneurs baccalaureus-graad, of gelykwaardige status soos deur die senaat van die Universiteit verleen op grond van kennis en vaardighede opgedoen deur vorige leer en werkservaring wat tot leer gelei het. Programspesifieke aannames word in elk van die gefokusde programbeskrywings aangedui. |
| RECOGNISE PREVIOUS LEARNING? |
| N |
| EXIT LEVEL OUTCOMES |
| Die uitkomste* soos beskryf by die Honneurs Baccalaureus Scientiae word by hierdie Magister Scientiae verder verfyn en afgerond. Verder sal die kwalifiseerder in hierdie program vertroud wees met die algemene wetenskaplike metode van navorsing, met toespitsing op die besondere navorsingsmetodologie van een gesondheids- of natuurwetenskaplike kerndissipline. Dit sluit in:
*Natuurwetenskaplike (insluitend wiskundige en rekenaarkundige) en tegnologiese probleemoplossing Aan die einde van die studie is die graduandus in staat om sekere konvergente en divergente probleme in die betrokke dissipline uit die natuurwetenskaplike, gesondheidswetenskaplike en tegnologiese veld te identifiseer, te evalueer, en kreatief en innoverend op te los. *Toepassing van fundamentele en spesialis-kennis Aan die einde van die studie is die graduandus in staat om basiese kennis en tegnieke van die natuurwetenskap en die inligtingstegnologie te integreer om menslike verskynsels en verskynsels in die natuur te kan ondersoek en gepaardgaande probleme te kan oplos. Dit sluit die volgende in: - formele analise en modellering van menslike aktiwiteite en natuur-verskynsels, -stelsels en -probleme; - kommunikering van teoriee, konsepte en idees; - beredenering en konseptualisering van menslike aktiwiteite en natuurverskynsels, -stelsels en -probleme; - hantering van onsekerhede en risiko's deur gebruik van statistiese beginsels en metodes; - rekenaarvaardigheid en inligtingstegnologie. - oop bedryfs- en samelewingsprobleme te identifiseer en op te los; - toepassings te identifiseer en aan te wend; - oor dissiplinegrense heen met gemeenskaplike fundamentele kundigheid te werk. *Ondersoeke eksperimentering en data-analise Aan die einde van die studie is die graduandus in staat om: Die graduandus sal beskik oor deeglike kennis van die fundamentele navorsingsmetodologie van die besondere dissipline. *Wetenskaplike metodes, vaardighede en inligtingstegnologie Aan die einde van die studie is die graduandus in staat om: - evaluering van die toepaslikheid en beperkings van die packet, - korrekte toepassing en werking van die packet, - kritiese evaluering van die eindproduk deur die pakket gelewer; *Professionele en algemene kommunikasie Aan die einde van die studie is die graduandus in staat om *Impak van natuurwetenskaplike en gesondheidswetenskaplike aktiwiteit op die gemeenskapo en die omgewing Die graduandus is krities bewus van: - die impak van tegnologie op die gemeenskap, en - die persoonlike, sosiale, en kulturele waardes en verwagtinge van diegene wat deur wetenskaplike aktiwiteite geraak word, in ag te neem. *Span- en multidissiplinere werk Aan die einde van die studie is die graduandus in staat om effektief as individu, in spanne en in multidissiplinere omgewings te werk en leiers- en ander kritiese funksies te verrig. *Lewenslange leer Die graduandus verstaan die noodsaaklikheid om voortgesette bekwaamheid te verseker en om aan die voorpunt van die jongste tegnologie en tegnieke te bly, en is in staat om in lewenslange leer deur goed-ontwikkelde leervaardighede betrokke te bly. *Professionele etiek en praktvk Die graduandus is krities bewus van die noodsaaklikheid om professioneel en eties op te tree en om verantwoordelikheid binne eie beperkings en vaardighede te aanvaar, en is in staat om oordele te vel in verhouding tot kennis en ervaring. a. Kritieke uitkomste en geassosieerde evalueringskriteria: Die kritieke uitkomste van die program is in die uittreevlak-uitkomste geintegreer, en word volledigheidshalwe weer hier saamgevat. Aan die einde van sy studie sal die student oor die volgende beskik: Kennis Vaardighede Die student sal bemagtig wees om: Waardes, houdings en gesindhede Die student sal, vanuit 'n gefundeerde perspektief, |
| ASSOCIATED ASSESSMENT CRITERIA |
| Geassosieerde assesseringskriteria:
Die maatstawwe vir die bepaling van bereiking van die uitkomste en wyses waarop dit toegepas word, is soos volg: Die kriteria vir die uitkomste ten opsigte van waardes, houdings en gesindhede is geintegreer in die beskrywing van die uitkomste hierbo, en die assessering geskied geintegreerd soos beskryf in "Geintegreerde assessering" hierna. Geintegreerde assessering Geintegreerde assessering om te versekr dat die doel van die kwalifikasie bereik work, geskied by wyse van 'n verskeidenheid van strategiee. Die vernamste hiervan is die beoordeling van 'n skripsie of verhandeling wat bewys lewer dat die leerder vertroud is met die wetenskaplike metode van navorsing. Formatiewe assesserings Summatiewe assesserings |
| ARTICULATION OPTIONS |
| MODERATION OPTIONS |
| CRITERIA FOR THE REGISTRATION OF ASSESSORS |
| Akademiese personeel van die Universiteit word as assessors benoem op grond van hulle kundigheid in een of meer van die betrokke vakdissiplines, asook hulle assesseringskundigheid wat voortdurend met behulp van steundienste aan die Universiteit verder opgeknap word. Daarbenewens word spesialiste met bewese kundigheid vanuit betrokke sektore van die nasionale en internasionale akademiese en nywerheidswereld as assessors benoem, waar omstandighede dit vereis. Assessors moet verkieslik oor 'n doktorsgraad of minstens 'n meestersgraad beskik. |
REREGISTRATION HISTORY |
| As per the SAQA Board decision/s at that time, this qualification was Reregistered in 2006. |
| NOTES |
| Hierdie is 'n gevorderde graad. Verskeie gefokusde strome, wat onder die volgende hoofed ingedeel kan word, lei tot hierdie kwalifikasie:
|
| LEARNING PROGRAMMES RECORDED AGAINST THIS QUALIFICATION: |
| When qualifications are replaced, some of their learning programmes are moved to being recorded against the replacement qualifications. If a learning programme appears to be missing from here, please check the replacement. |
| NONE |
| PROVIDERS CURRENTLY ACCREDITED TO OFFER THIS QUALIFICATION: |
| This information shows the current accreditations (i.e. those not past their accreditation end dates), and is the most complete record available to SAQA as of today. Some Primary or Delegated Quality Assurance Functionaries have a lag in their recording systems for provider accreditation, in turn leading to a lag in notifying SAQA of all the providers that they have accredited to offer qualifications and unit standards, as well as any extensions to accreditation end dates. The relevant Primary or Delegated Quality Assurance Functionary should be notified if a record appears to be missing from here. |
| NONE |
| All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source. |