SAQA All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source.
SOUTH AFRICAN QUALIFICATIONS AUTHORITY 
REGISTERED QUALIFICATION THAT HAS PASSED THE END DATE: 

Bachelor of Science: Dietetics 
SAQA QUAL ID QUALIFICATION TITLE
16867  Bachelor of Science: Dietetics 
ORIGINATOR
University of Potchefstroom 
PRIMARY OR DELEGATED QUALITY ASSURANCE FUNCTIONARY NQF SUB-FRAMEWORK
Was CHE until Last Date for Achievement  HEQSF - Higher Education Qualifications Sub-framework 
QUALIFICATION TYPE FIELD SUBFIELD
National First Degree  Field 09 - Health Sciences and Social Services  Preventive Health 
ABET BAND MINIMUM CREDITS PRE-2009 NQF LEVEL NQF LEVEL QUAL CLASS
Undefined  512  Level 7  Level TBA: Pre-2009 was L7  Regular-Provider-ELOAC 
REGISTRATION STATUS SAQA DECISION NUMBER REGISTRATION START DATE REGISTRATION END DATE
Passed the End Date -
Status was "Reregistered" 
SAQA 2663/05  2006-07-01  2009-06-30 
LAST DATE FOR ENROLMENT LAST DATE FOR ACHIEVEMENT
2010-06-30   2015-06-30  

In all of the tables in this document, both the pre-2009 NQF Level and the NQF Level is shown. In the text (purpose statements, qualification rules, etc), any references to NQF Levels are to the pre-2009 levels unless specifically stated otherwise.  

This qualification is replaced by: 
Qual ID Qualification Title Pre-2009 NQF Level NQF Level Min Credits Replacement Status
72785  Bachelor of Science in Dietetics  Level 7  NQF Level 08  480  Complete 

PURPOSE AND RATIONALE OF THE QUALIFICATION 
Die doel van die kwalifikasie is om Suid-Afrika te voorsien van dieetkundiges wat in staat is om `n professionele diens te lewer, dit is, wat oor die nodige teoretiese kundigheid, praktiese vaardighede, professionele ingesteldheid, gedrag en houding beskik ten einde hul professie as dieetkundiges en bestuurders van voedingsorg in alle vertakkings van dieetkunde te kan beoefen, ooreenkomstig die behoeftes van die land en in ooreenstemming met internasionale tendense en standaarde. 

LEARNING ASSUMED TO BE IN PLACE AND RECOGNITION OF PRIOR LEARNING 
  • Volle matrikulasievrystelling en

    - In die matrikulasie-eksamen in Wiskunde op die hoer graad `n D-simbool of op die standaardgraad `n C-simbool verwerf het; en

    - Natuur- en Skeikunde geslaag het.
  • `n Spesifieke getal studente sal jaarliks gekeur word ooreenkomstig keuringsvereistes en -prosedures.
  • Vorige leer en relevante ervaring wat as gelykwaardig aan bogenoemde formele vereiste geag kan word, sal deur die Fakulteitsraad Gesondheids-wetenskappe oorweeg word. 

  • RECOGNISE PREVIOUS LEARNING? 

    EXIT LEVEL OUTCOMES 
    Na suksesvolle voltooiing van die studie sal die graduandus in staat wees:
  • om voedingsverwante gesondheidsprobleme in individue en gemeenskappe te identifiseer, te analiseer, en kreatiewe en innoverende voedings-intervensieprogramme te beplan, loods evalueer en dokumenteer in samewerking met alle belanghebbendes.
  • om effektief as individu, in die gesondheidspan, organisasie en in multidissiplinere omgewings koste-effektiewe diens te lewer en leiers- en ander kritiese funksies te verrig.
  • om sowel mondeling as skriftelik, effektief met wetenskaplikes, pasiente / kliente en die gemeenskap te kommunikeer, deur gebruikmaking van die gepaste struktuur, styl en grafiese en elektroniese ondersteuning, en met inagneming van die persoonlike, sosiale, en kulturele waardes en verwagtinge van diegene wat deur voedingsorgaktiwiteite geraak word.
  • om professioneel en eties op te tree en om verantwoordelikheid binne eie beperkings en vaardighede te aanvaar, en oordele te vel in verhouding tot kennis en ervaring.
  • om aan die voorpunt van die jongste navorsingsresultate ten opsigte van voedingsorg en -beleid te bly, en in lewenslange leer deur goed-ontwikkelde leervaardighede betrokke te bly.
  • tot `n grondige kennis van die gesondheid- en siekteprofiel van die inwoners van Suid-Afrka met spesifieke verwysing na Voedingstatus en is bewus van voedingsbeleid, agente en organisasies betrokke by plaaslike, nasionale en internasionale voedsel- en voedingvraagstukke.
  • om ondersoeke te beplan en uit te voer deur gebruikmaking van kwalitatiewe en/of kwantitatiewe navorsingstegnieke, die inligting vanuit die data statisties te ontleed, te interpreteer, tot gevolgtrekkings te kom en praktiese aanbevelings maak (indien toepaslik) om die gesondheid van individue en die gemeenskap te bevorder.
  • om kennis selfstandig te ontsluit (ook rekenaarmatig), bemagtig, toepas, analiseer, integreer en gefundeerd evalueer.
  • om basiese tegnieke en kennis van besigheidsbestuur aan te wend in eie praktyk en in voedseldienseenhede. 

  • ASSOCIATED ASSESSMENT CRITERIA 
    Geintegreerde evaluering van die bereiking van hierdie uitkomste sal geskied by wyse van `n verskeidenheid van strategiee:

    Individuele sowel as groepsopdragte wat kreatiwiteit, kennisontsluiting en toepassing met gepaste metodieke en rekenaarimplementering groepskommunikasie en verslagdoening sal behels (bv. gevallestudies en gemeenskap-profielstudies wat voorgedra word, dieetgeskiedenis wat geneem word, kliniese evaluering van pasiente en pasientvoorligting, tydens praktykblootstellingsperiode in `n hospital).

    Individuele sowel as groepsgesprekke in klasverband en met saalrondtes in die hospital wat in aansluiting by die vorige punt, die ontwikkeling van die student se wetenskaplike kommunikasievaardighede sal assesseer.

    Deurlopende geskrewe teoretiese en praktiese toetse om teoretiese vakkennis sowel as vermoe om praktiese probleemoplossing te toets. In die vierde jaar van studie geskied dit tydens praktykblootstelling in hospitale, gemeenskappe en voedseldienseenhede onder toesig van geakkrediteerde dieetkundiges.


    Geintegreerde Assessering

    Geskrewe middle- en eindeksamens oor teoretiese vakkennis en praktiese probleemoplossingsvaardighede. Vrae toets identifisering en oplossing van probleme, verantwoordelike besluitneming en kritiese en kreatiewe denke. Mondelinge eksamen word in die vierde jaar aan die einde van elke prakopleidingsessie afgeneem. 

    ARTICULATION OPTIONS 
  • Met die suksesvolle voltooiing van die B.Sc. (Dieetkunde)-program sal die leerder direk toegang he tot die M.Sc-graad in Dieetkunde of Voeding.
  • Krediet sal verleen word vir modules van ander fakulteite en inrigtings, op voorwaarde dat die uitkoms- en totale kredietvereistes vir hierdie program as geheel nagekom word.
  • Met die basiese en toepasbare vaardighede wat die leerder met hierdie kwalifikasie in die gesondheid- en natuutwetenskaplike dissiplines opgedoen het, sal die leerder toegerus wees om met verdere leer voort te gaan in verskeie spesialisasiegebiede en ander inrigtings. 

  • MODERATION OPTIONS 
    Vir elke formele eksamen in die program word een of meer interne eksaminator en een of meer interne moderator deur die fakulteitsraad van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe benoem. Evaluering deur die Beroepsraad vir Dieetkunde elke vyf jaar. 

    CRITERIA FOR THE REGISTRATION OF ASSESSORS 
    Akademiese personeel van die Universiteit word as assessors benoem op grond van hulle kundigheid in een of meer van die betrokke vakdissiplines, asook hulle assesseringskundigheid wat voortdurend met behulp van steundienste aan die Universiteit verder opgeknap word. 

    REREGISTRATION HISTORY 
    As per the SAQA Board decision/s at that time, this qualification was Reregistered in 2006. 

    LEARNING PROGRAMMES RECORDED AGAINST THIS QUALIFICATION: 
    When qualifications are replaced, some of their learning programmes are moved to being recorded against the replacement qualifications. If a learning programme appears to be missing from here, please check the replacement.
     
    NONE 


    PROVIDERS CURRENTLY ACCREDITED TO OFFER THIS QUALIFICATION: 
    This information shows the current accreditations (i.e. those not past their accreditation end dates), and is the most complete record available to SAQA as of today. Some Primary or Delegated Quality Assurance Functionaries have a lag in their recording systems for provider accreditation, in turn leading to a lag in notifying SAQA of all the providers that they have accredited to offer qualifications and unit standards, as well as any extensions to accreditation end dates. The relevant Primary or Delegated Quality Assurance Functionary should be notified if a record appears to be missing from here.
     
    NONE 



    All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source.