|
All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source. |
| SOUTH AFRICAN QUALIFICATIONS AUTHORITY |
| REGISTERED QUALIFICATION THAT HAS PASSED THE END DATE: |
| Bachelor of Pharmacy |
| SAQA QUAL ID | QUALIFICATION TITLE | |||
| 16863 | Bachelor of Pharmacy | |||
| ORIGINATOR | ||||
| University of Potchefstroom | ||||
| PRIMARY OR DELEGATED QUALITY ASSURANCE FUNCTIONARY | NQF SUB-FRAMEWORK | |||
| CHE - Council on Higher Education | HEQSF - Higher Education Qualifications Sub-framework | |||
| QUALIFICATION TYPE | FIELD | SUBFIELD | ||
| National First Degree | Field 09 - Health Sciences and Social Services | Preventive Health | ||
| ABET BAND | MINIMUM CREDITS | PRE-2009 NQF LEVEL | NQF LEVEL | QUAL CLASS |
| Undefined | 560 | Level 7 | Level TBA: Pre-2009 was L7 | Regular-Provider-ELOAC |
| REGISTRATION STATUS | SAQA DECISION NUMBER | REGISTRATION START DATE | REGISTRATION END DATE | |
|
Passed the End Date - Status was "Reregistered" |
SAQA 2663/05 | 2006-07-01 | 2009-06-30 | |
| LAST DATE FOR ENROLMENT | LAST DATE FOR ACHIEVEMENT | |||
| 2010-06-30 | 2015-06-30 | |||
| In all of the tables in this document, both the pre-2009 NQF Level and the NQF Level is shown. In the text (purpose statements, qualification rules, etc), any references to NQF Levels are to the pre-2009 levels unless specifically stated otherwise. |
This qualification does not replace any other qualification and is not replaced by any other qualification. |
| PURPOSE AND RATIONALE OF THE QUALIFICATION |
| Die doel van die kwalifikasie is om: aptekers sodanig wetenskaplik op te lei en toe te rus met die nodige kennis, spesifieke vaardighede en toegepaste bevoegdhede dat hulle deur die lewering van 'n professionele farmaseutiese diens, as lid van die gesondheidspan, in ooreenstemming met die eise van die tyd, die behoefte van die gemeenskap en internasionale standaarde, 'n onontbeerlike bydrae lewer tot die bevordering van die gesondheid van die bevolking van die Republiek van Suid-Afrika. Om daardeur aan leerders die geleentheid te bied tot voortgesette persoonlike intelektuele en professionele ontwikkeling waardeur die land voorsien kan word van voldoende getalle bevoegde aptekers. Die program is nie net gerig op die intellektuele ontwikkeling, toerusting en vorming van die student nie, maar ook op sy algehele vorming as mens. |
| LEARNING ASSUMED TO BE IN PLACE AND RECOGNITION OF PRIOR LEARNING |
| Toelatingsvereistes:
Geendosseerde Senior Sertifikaat uitgereik deur die Suid-Afrikaanse Sertifiseringsraad met volle Matrikulasievrystelling; 'n D-simbool vir Wiskunde en Wetenskap op die hoergraad of 'n C-simbool op die standaardgraad; voldoening aan 'n psigometriese keuringstoets en enige verdere toelatings-vereistes soos van tyd tot tyd deur die Senaat goedgekeur. Erkenning wat aan vorige leer verleen kan word: Erkenning van vorige leer in Aptekerswese en verwante terreine bv. opleiding en/of ervaring as Apterkers-assistant (basiese of na-basiese vlak) sal deur die betrokke Fakulteitskomitee oorweeg word. |
| RECOGNISE PREVIOUS LEARNING? |
| Y |
| EXIT LEVEL OUTCOMES |
| Die kandidaat sal na voltooiing van die voorgeskrewe praktiese opleidings-program bevoeg wees om as die bewaker van medisyne te kan optree en medisyne te beheer, van konsep tot terapeutiese realiteit deur:
1. Individueel of as deel van 'n span die ontwikkeling, toetsing, vervaarding, toebereiding en verpakking van farmaseutiese produkte te onderneem, beheer, organiseer en kontroleer; 2. Medisyne-logistiek te beheers deur die verkryging, bewaring en verspreiding farmaseutiese materiaal en produkte te kan organiseer, bestuur en beheer; 3. 'n Onmisbare en aanvaarde skakel in die gesondheidstelsel as lid van die gesondheidsdiens span te wees deur as voorsiener van koste-effektiewe en doeltreffende farmaseutiese dienste op te tree tot bevredinging van die behoefte van die gemeenskap deur: 3.1 as voorsiener van farmaseutiese sorg op te tree deur mede-verantwoordelikheid te aanvaar vir die uitkoms van terapie en aktief betrokke te wees by die ontwerp, implimentering en monitering van farmaseutiese sorg beplanning; 3.2 voorgeskrewe medisyne te resepteer en die optimale gebruik daarvan te verseker deur beheer, kontrole en advieslewering aan die pasient en gesondheidsprofessies; 3.3 aptekergeinisieerde sorg aan die pasient te verskaf en die optimale gebruik van medisyne te verseker; 3.4 noodsaaklike kliniese dienste, insluitende siftingstoetse en verwysing na ander lede van die gesondheidspan te verskaf. 3.5 opvoeding en inligting oor gesondheidsorg en medisyne te verskaf deur inligting wetenskaplik deur verbale, nie-verbale en elektroniese wyses oor te dra; 3.6 gemeenskapsgesondheid te bevorder en verbandhoudende inligting en advies te verskaf; 4. Met 'n gesindheid van altruisme en sin vir verantwoordelikheid en empatie, diens aan sy medemens sal lewer deur wetenskap en tegnologie doelmatig en doeltreffend aan te wend met verantwoordelikheid teenoor die omgewing, eie gesondheid en gesondheid van andere; 5. Probleme in die praktyk selfstandig met behulp van toepaslike literatuur, parate kennis en laboratoriumtegnieke te identifiseer, evalueer, formuleer en innoverend en kreatief op te los; 6. Benewens vakkennis ook insig te he in die ensiklopedie en samehang van die wetenskap en die feit dat probleemoplossing nie in isolasie bestaan nie; 7. 'n Eie denkraamwerk kan verwoord en verantwoord met verwysing na die Christelike en ander lewensbeskouings. 8. As entreperneur kan begin optree. 9. Die vermoe en motivering sal he om sy wetenskaplike en professionele kennis, vaardigheid en vermoens vootdurend te ontwikkel, en 'n lewenslange leerder sal wees ten einde die professie op 'n hoe vlak van bevoegdheid te bly beoefen. |
| ASSOCIATED ASSESSMENT CRITERIA |
| Kriteria word geformuleer in ooreenstemming met die spesifieke uitkomste. Gedurende evaluering sal eksplisiete en monsternemings-benaderings gevolg word.
Leeders moet in staat wees om binne die konteks van die farmaseutiese wetenskappe en professionele dienslewering deur middel van die wyses van geintegreerde assessering soos onder punt 8 hieronder aangetoon, te kan demonstreer en bewys kan lewer van hul vermoens om relevante, grondliggende wetenskaplike- en professionele kennis, insig, vaardighede en waardes te kan integreer en toepas ter bereiking van die spesifieke en kritieke uitkomste met betrekking tot: (soos aangedui). 1. 1.1 Die ontwerp en toetsing van nuwe geneesmiddels as deel van 'n span. 1.2 Die ontwikkeling, vervaardiging, toetsing, toebereiding, verpakking en bewaring van farmaseutiese produkte; en 1.3 Die bestuur, beheer, organisasie en kontrole van sodanige prosesse. 2. Medisynelogistiek. 3. Doeltreffende, koste-effektiewe farmasuetiese dienste. 3.1 Farmaseutiese sorg. 3.2 'n Medisyne verbruiksevaluerings-ondersoeke. 3.3 Reseptering van medisyne en die gepaardgaande kontrole en advies. 3.4 Aptekergeinisieerde sorg, die herkenning van siektetoestande, behandelingswyses en omgewings- en sosiale faktore wat dit beinvloed. 3.5 Die verskaffing van noodsaaklike kliniese dienste insluitende siftingstoetse en verwysing na ander lede van die gesondheidspan. 3.6 Die verskaffing van opvoeding en inligting oor gesondheidsorg. 3.7 Advieslewering en die oordra van inligting en opleiding aan die pasient en lede van die gesondheidspan. 3.8 Bevordering van gemeenskapsgesondheid. 4. Etiese en professionele norme en waardes. 5. Navorsingsbeginsels, probleemoplossing en deelname aan navorsing. 6. Entrepreneurskap. 7. Voortgesette professionele ontwikkeling. Geintegreerde assessering: 1. Geintegreerde assessering van die uitreevlak uitkomste word bereik deur 'n verskeidenheid formatiewe en summatiewe tegnieke, insluitende: Die klem val op kontinue assessering deur die loop van die program. Die volgende gehalte-versekeringsprosedures vorm deel van die kwalifikasie se evaluerings- en akkrediteringsisteem: 1. Eksterne eksaminatore. 2. Interne moderering. 3. Suid-Afrikaanse Aptekersraad akkreditering. |
| ARTICULATION OPTIONS |
| Vertikaal:
Die B.Pharm-graad gee toegang tot nagraadse studies soos M.Pharm., M. Sc. en PhD aan die PU vir CHO en ander Universiteite nasionaal en internasionaal. Horisontaal: Al die fundamentele kursusse gee toegang tot verskeie B.Sc.-programme aan hierdie en ander Universiteite. Die kern kursusse is grootliks uitruilbaar met kursusse aangebied deur ander Farmasieskole. Na voltooiing die tweede jaar van studie sal aan die leerder erkenning verleen word vir die teoretiese komponent van die Basiese diploma as Aptekersassistent en na voltooiing van die derde studiejaar vir die teoretiese komponent van die Na Basiese Diploma as Aptekersassistent. |
| MODERATION OPTIONS |
| Intern:
Vir elke eksamen word daar interne eksaminatore en interne moderatore deur die fakulteitsraad benoem. Ekstern: Vir alle finale jaar eksamens word ook eksterne moderatore benoem op grond van hul deskundigheid. Farmasie opleiding is ook onderworpe aan gereelde moderering en akkreditering deur die Suid-Afrikaanse Aptekersraad. |
| CRITERIA FOR THE REGISTRATION OF ASSESSORS |
| Slegs akademiese personeel van die universiteit word as assessors gebruik wat op grond van kundigheid en assesseringskundigheid benoem is en ook opleiding daarin van die universiteit ontvang. Dit vind plaas binne die gehalteversekeringsproses van die Universiteit. Hierdie beleid geld ook vir eksterne assessors. 'n Gereelde interne hersieningsproses vorm deel van die Universiteit se gehalteversekeringsisteem en word aangevul deur vier-jaarlikse moderering deur die Suid-Afrikaanse Aptekersraad. |
REREGISTRATION HISTORY |
| As per the SAQA Board decision/s at that time, this qualification was Reregistered in 2006. |
| LEARNING PROGRAMMES RECORDED AGAINST THIS QUALIFICATION: |
| NONE |
| PROVIDERS CURRENTLY ACCREDITED TO OFFER THIS QUALIFICATION: |
| This information shows the current accreditations (i.e. those not past their accreditation end dates), and is the most complete record available to SAQA as of today. Some Primary or Delegated Quality Assurance Functionaries have a lag in their recording systems for provider accreditation, in turn leading to a lag in notifying SAQA of all the providers that they have accredited to offer qualifications and unit standards, as well as any extensions to accreditation end dates. The relevant Primary or Delegated Quality Assurance Functionary should be notified if a record appears to be missing from here. |
| NONE |
| All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source. |