|
All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source. |
| SOUTH AFRICAN QUALIFICATIONS AUTHORITY |
| REGISTERED QUALIFICATION THAT HAS PASSED THE END DATE: |
| Bachelor of Arts Honours |
| SAQA QUAL ID | QUALIFICATION TITLE | |||
| 16853 | Bachelor of Arts Honours | |||
| ORIGINATOR | ||||
| University of Potchefstroom | ||||
| PRIMARY OR DELEGATED QUALITY ASSURANCE FUNCTIONARY | NQF SUB-FRAMEWORK | |||
| Was CHE until Last Date for Achievement | HEQSF - Higher Education Qualifications Sub-framework | |||
| QUALIFICATION TYPE | FIELD | SUBFIELD | ||
| Honours Degree | Field 04 - Communication Studies and Language | Literature | ||
| ABET BAND | MINIMUM CREDITS | PRE-2009 NQF LEVEL | NQF LEVEL | QUAL CLASS |
| Undefined | 128 | Level 7 | NQF Level 08 | Regular-Provider-ELOAC |
| REGISTRATION STATUS | SAQA DECISION NUMBER | REGISTRATION START DATE | REGISTRATION END DATE | |
|
Passed the End Date - Status was "Reregistered" |
SAQA 2663/05 | 2006-07-01 | 2009-06-30 | |
| LAST DATE FOR ENROLMENT | LAST DATE FOR ACHIEVEMENT | |||
| 2010-06-30 | 2013-06-30 | |||
| In all of the tables in this document, both the pre-2009 NQF Level and the NQF Level is shown. In the text (purpose statements, qualification rules, etc), any references to NQF Levels are to the pre-2009 levels unless specifically stated otherwise. |
This qualification is replaced by: |
| Qual ID | Qualification Title | Pre-2009 NQF Level | NQF Level | Min Credits | Replacement Status |
| 72755 | Bachelor of Arts Honours | Level 7 | NQF Level 08 | 128 | Complete |
| PURPOSE AND RATIONALE OF THE QUALIFICATION |
| Die programdoel is om verdere maar meer gefokusde algemeen-vormende opleiding te verskaf in 'n verskeidenheid van velde waarvoor aanvoorwerk gedoen is in die BA-graad.
Daar word gepoog om in hierdie program studente op te lei om toegang te verkry tot verdere nagraadse studie (veral die verskillende MA-programme en onderwys- en ander kwalifikasies). |
| LEARNING ASSUMED TO BE IN PLACE AND RECOGNITION OF PRIOR LEARNING |
| Die basiese aanname is dat die student reeds 'n eerste B-graad voltooi het met die veld van voorgenome studie as 'n hoofklem in die eerste graad. Die student sal dus oor 'n sterk basis van kennis en studievaardigheid beskik waarop voortgebou sal word in die loop van hierdie studie. |
| RECOGNISE PREVIOUS LEARNING? |
| N |
| EXIT LEVEL OUTCOMES |
| Bo en behalwe die generiese uitkomste en kriteria beskryf by die eerste algemeenvormende BA-graad (of toepaslike alternatief) sal die kwalifisserder in hierdie program aan die einde van die program in staat wees om die volgende uitkomste te bereik:
Dit is dus 'n kritieke uitkoms dat die leerder: Die uitkomste kan verder soos volg uiteengesit word: In terme van kennis en insig: |
| ASSOCIATED ASSESSMENT CRITERIA |
| Take deur die student uitgevoer moet getuig van insig en analitiese vermoe afgesien van blote feitekennis.
In terme van vaardighede en bevoegdhede Die kandidaat moet in hierdie program vorder met: In die assessering van studenteprestasie moet aandag gegee word aan die bereiking van hierdie uitkoms. Dit impliseer dat die assessor sigbaar moet reageer op kritiese denkvermoe, insig in entrepreneuriese moontlikhede, die hantering van kommunikasiestrategiee wat gebruik word, en die hantering van die lewensbeskoulike elemente en integrering daarvan in die studieprogram. In terme van waardes Uit die student se werk moet blyk dat hy/sy: In die assesering moet aantoonbare aandag geskenk word aan die sake soos prinsipiele denke, 'n gevoel van uitnemendheid en 'n aanvaarding van integriteit. In terme van 'n bewustheid van die belang van: Die sake hierbo moet geidentifiseer kan word in die produkte gelewer deur die studente. Geintegreerde assessering Om te verseker dat die doel van die kwalifikasie en die uitkomste bereik word sal deurlopende evaluering plaasvnd wat op die volgende wyses toegepas sal word: |
| ARTICULATION OPTIONS |
| Die student wat ingeskryf is vir die Honneursgraad is besig met voorbereiding vir toelating tot 'n M-program. Hy kan vanaf die honneursgraad beweeg na die MA of ander M-programme soos die MBA, na die LLB of na verskillende professionele diplomas. |
| MODERATION OPTIONS |
| Die moderering kan intern en ekstern wees, en eksterne eksaminatore / moderatore word deur die Fakulteitsbestuur van die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte gedoen. |
| CRITERIA FOR THE REGISTRATION OF ASSESSORS |
| Die assessering word gedoen deur die onderrigpersoneel van die Universiteit wat op toepaslike vlak gekwalifiseer is (ten minste 'n meestersgraad). Eksterne assessering kan ook gedoen word. |
REREGISTRATION HISTORY |
| As per the SAQA Board decision/s at that time, this qualification was Reregistered in 2006. |
| NOTES |
| Hierdie is 'n eerste nagraadse program met spesialisering in 'n verskeidenheid van geesteswetenskaplike velde (tweede algemeen-vormende graad) van die PU vir CHO. |
| LEARNING PROGRAMMES RECORDED AGAINST THIS QUALIFICATION: |
| When qualifications are replaced, some of their learning programmes are moved to being recorded against the replacement qualifications. If a learning programme appears to be missing from here, please check the replacement. |
| NONE |
| PROVIDERS CURRENTLY ACCREDITED TO OFFER THIS QUALIFICATION: |
| This information shows the current accreditations (i.e. those not past their accreditation end dates), and is the most complete record available to SAQA as of today. Some Primary or Delegated Quality Assurance Functionaries have a lag in their recording systems for provider accreditation, in turn leading to a lag in notifying SAQA of all the providers that they have accredited to offer qualifications and unit standards, as well as any extensions to accreditation end dates. The relevant Primary or Delegated Quality Assurance Functionary should be notified if a record appears to be missing from here. |
| NONE |
| All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source. |