|
All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source. |
| SOUTH AFRICAN QUALIFICATIONS AUTHORITY |
| REGISTERED QUALIFICATION THAT HAS PASSED THE END DATE: |
| Postgraduate Diploma: Import and Export Law |
| SAQA QUAL ID | QUALIFICATION TITLE | |||
| 13790 | Postgraduate Diploma: Import and Export Law | |||
| ORIGINATOR | ||||
| University of Potchefstroom | ||||
| PRIMARY OR DELEGATED QUALITY ASSURANCE FUNCTIONARY | NQF SUB-FRAMEWORK | |||
| Was CHE until Last Date for Achievement | HEQSF - Higher Education Qualifications Sub-framework | |||
| QUALIFICATION TYPE | FIELD | SUBFIELD | ||
| Postgraduate Diploma | Field 08 - Law, Military Science and Security | Justice in Society | ||
| ABET BAND | MINIMUM CREDITS | PRE-2009 NQF LEVEL | NQF LEVEL | QUAL CLASS |
| Undefined | 128 | Level 7 | Level TBA: Pre-2009 was L7 | Regular-Provider-ELOAC |
| REGISTRATION STATUS | SAQA DECISION NUMBER | REGISTRATION START DATE | REGISTRATION END DATE | |
|
Passed the End Date - Status was "Reregistered" |
SAQA 2663/05 | 2006-07-01 | 2009-06-30 | |
| LAST DATE FOR ENROLMENT | LAST DATE FOR ACHIEVEMENT | |||
| 2010-06-30 | 2013-06-30 | |||
| In all of the tables in this document, both the pre-2009 NQF Level and the NQF Level is shown. In the text (purpose statements, qualification rules, etc), any references to NQF Levels are to the pre-2009 levels unless specifically stated otherwise. |
This qualification is replaced by: |
| Qual ID | Qualification Title | Pre-2009 NQF Level | NQF Level | Min Credits | Replacement Status |
| 72815 | Postgraduate Diploma: Import and Export Law | Level 7 | NQF Level 08 | 128 | Complete |
| PURPOSE AND RATIONALE OF THE QUALIFICATION |
| Om aan leerders wat oor 'n Baccalaureusgraad in die regte op NKR-vlak 6 beskik, die geleentheid te bied om 'n professionele nagraadse kwalifikasie op NKR-vlak 7 te verwerf en hulle met gevorderde en geintegreerde kennis en vaardighede toe te rus waardeur hulle in staat gestel word om die reg aangaande die in- en uitvoer van goedere, dienste en die finansiering daarvan in 'n toepaslike werkomgewing op 'n selfstandige, kreatiewe en verantwoordelike wyse te bedryf. |
| LEARNING ASSUMED TO BE IN PLACE AND RECOGNITION OF PRIOR LEARNING |
| Toelatingsvereistes
'n Baccalaureusgraad in die regte op NKR-vlak 6, met minstens 96 krediete op vlak 6. Aannames oor vorige leer Relevante vorige leerervaring met betrekking tot kontrakte- en kommersiele reg in 'n toepaslike werkomgewing kan deur die betrokke fakulteitskomitee in aanmerking geneem word vir doeleindes van keuring vir toelating tot die program. |
| RECOGNISE PREVIOUS LEARNING? |
| Y |
| EXIT LEVEL OUTCOMES |
| 1. Uittreevlakuitkomste
'n Kwalifiseerder moet by uittrede uit die program in staat wees om: 1.1 bewys te lewer dat hy/sy oor voldoende teoretiese regskundigheid beskik om die praktiese regsuitwerking van advies aan in- en uitvoerders te begryp, te evalueer en te integreer. 1.2 effektief en op 'n professionele wyse met 'n in- en uitvoerders te konsulteer en te adviseer met die oog op die skepping van die raamwerk waarbinne internasionale handel moet plaasvind. 1.3 aan die hand van die raamwerk soos in 1.2 hierbo bedoel, die internasionale handelsverkeer meer toeganklik te maak vir die klein sakeman, die informele sektor en die boer in landelike gebiede. 2. Spesifieke Uittreevlakuitkomste Die kwalifiseerder moet by uittrede uit die program in staat wees om: 2.1 krities, kreatief en probleemoplossend te kan dink en handel. 2.2 ander kundiges wat 'n rol kan speel of insette kan lewer in die proses van kreatiewe denke en probleemoplossing te identifiseer en in spanverband, groepsverband, organisasieverband of gemeenskapsverband met hulle saam te werk en waar nodig of toepaslik 'n leiersrol in sodanige samewerking te kan vervul. 2.3 Kennis selfstandig te ontsluit, te versamel, te orden, te integreer en dit krities te evalueer en toe te pas. 2.4 Die verworwe vakkundige vaardighede in 'n werksomgewing te implementeer en in die besonder om mense uit verskillende en uiteenlopende taal-, kulturele-, etniese- en religieuse agtergronde te begelei en te adviseer, gekoppel met 'n kulturele en estetiese sensitiwiteit vir die multikulturele karakter van die Suid-Afrikaanse samelewing. 2.5 Opvoedkundige en beroepsmoontlikhede te verken met die oog op die ontwikkeling van ondernemersgeleenthede en volgehoue persoonlike ontwikkeling. 2.6 'n Verskeidenheid strategiee te ondersoek en daaroor te besin met die oog om effektiewe en doeltreffender te leer. 2.7 Grondwetlike waardes met besondere verwysing na die waardes vervat in Hoofstuk 2 van die Grondwet 108 van 1996 in die beroepslewe te respekteer en toe te pas. 2.8 Doeltreffende luister-, lees- skryf-, redeneer- en konsultasievaardighede te kan toepas. 2.9 Kennis wetenskaplik te kan kommunikeer deur effektiewe aanwending van taalvaardighede in mondelinge sowel as skriftelike aanbiedings. 2.10 In sy of haar persoonlike en beroepslewe met integriteit, noukeurigheid en presiesheid te funksioneer. |
| ASSOCIATED ASSESSMENT CRITERIA |
| 2.1 Demonstreer teoretiese sowel as praktiese regskennis en insigte om die sakeopset van 'n entrepreneur te ontleed en die verskillende fasette daarvan kontekstueel te beoordeel met die oog op doeltreffende advies oor die in- en uitvoer van goedere en dienste ter bevordering van die entrepreneur se bedryfsbehoeftes.
2.2 2.3 Demonstreer die vermoe om sodanige inligting aand ie partikuliere behoeftes van 'n bepaalde entrepreneur te meet en in die beplanning van sy/haar behoeftes met betrekking tot die in- en uitvoer van goedere en dienste te verrken. 2.4 Demonstreer die vermoe om as professionele adviseur en -beplanner in finansiele instellings soos handelsbanke, trustmaatskappye of staatsdepartemente, of vir eie rekening, te praktiseer. 2.5 Demonstreer insig om die verworwe vakkundige kennis en vaardighede op te weeg teen geleenthede om as adviseur verdere gefokusde akademiese kennis en/of praktykvaardighede op te doen en sodoende sy/haar bemarkbaarheid in die bedryfslewe en diensbaarheid aan entrepreneurs te verhoog. 2.6 Sien 2.5. 2.7 Demonstreer kennis van en insig in die bepalings met betrekking tot private eiendomsreg, die reg om 'n onderneming te bedryf, billike arbeidspraktyke, administratiewe geregtigheid en die algemene diskriminasieverbod, en die vermoe om dit in die proses van strategiese in- en uitvoerbeplanning te verreken. 2.8 Demonstreer die vermoe en vaardigheid om met 'n entrepreneur, en waar nodig met sy gesinslede en/of adviseurs vanuit ander toepaslike vakdissiplines te konsulteer met die oog op die ontleding en evalueirng van die entrepreneur se bedryfsbehoeftes. 2.9 Demonstreer die vermoe om op die basis va die verworwe kennis die entrepreneur op 'n helder, verstaanbare en logiese wyse deur die gesproke sowel as die geskrewe woord in te lig en die adviseer oor die strategiese beplanning van sy/haar in- en uitvoerbehoeftes. 2.10 Demonstreer kennis van en insig in owerheidsbeleid en maatreels wat op die in- en uitvoer van goedere en dienste betrekking het, soos bv valutabeheer, permitte, konsessies en verwante aangeleenthede. Geintegreerde assessering Assessering is deurlopend en geintegreerd, en neem die volgende vorme aan: |
| ARTICULATION OPTIONS |
| MODERATION OPTIONS |
| Daar word vir elke eksamen interne eksaminatore en interne moderatore deur die Fakulteitsraad benoem. |
| CRITERIA FOR THE REGISTRATION OF ASSESSORS |
| Slegs akademiese personeel van die universiteit word as assessors gebruik wat op grond van akademiese, professionele en assesseringskundigheid benoem word. Assessors ontvang ook opleiding van die universiteit in assesseringsmetodiek. Assessors moet oor minstens 'n LLB-kwalifikasie en oor toepaslike praktykervaring op die gebied van die In- en Uitvoerreg beskik. |
REREGISTRATION HISTORY |
| As per the SAQA Board decision/s at that time, this qualification was Reregistered in 2006. |
| NOTES |
| Language of tuition: Afrikaans, and in English by means of the telematic learning system of the University. |
| LEARNING PROGRAMMES RECORDED AGAINST THIS QUALIFICATION: |
| When qualifications are replaced, some of their learning programmes are moved to being recorded against the replacement qualifications. If a learning programme appears to be missing from here, please check the replacement. |
| NONE |
| PROVIDERS CURRENTLY ACCREDITED TO OFFER THIS QUALIFICATION: |
| This information shows the current accreditations (i.e. those not past their accreditation end dates), and is the most complete record available to SAQA as of today. Some Primary or Delegated Quality Assurance Functionaries have a lag in their recording systems for provider accreditation, in turn leading to a lag in notifying SAQA of all the providers that they have accredited to offer qualifications and unit standards, as well as any extensions to accreditation end dates. The relevant Primary or Delegated Quality Assurance Functionary should be notified if a record appears to be missing from here. |
| NONE |
| All qualifications and part qualifications registered on the National Qualifications Framework are public property. Thus the only payment that can be made for them is for service and reproduction. It is illegal to sell this material for profit. If the material is reproduced or quoted, the South African Qualifications Authority (SAQA) should be acknowledged as the source. |